Aartappel ouma

Hierdie berig uit Die Burger is nogal amusant.

Die man dink die aartappel lyk soos sy ouma. :smiley:

1,47 kg! Dis 'n knewel.

Inderdaad.

In dieselfde lyn, net snaakser.

Werklikwaar alomteenwoordig.