Christene hou optog teen 'aanval' op hul geloof
2012-11-08 13:38
Kaapstad – Die African Christian Democratic Party hou die komende naweek ‘n optog teen ‘n “aanval op die Christelike geloof.”
Die ACDP het in ‘n verklaring gesê hy nooi alle Suid-Afrikaners, veral Christene, uit om Saterdag by die party se betoging aan te sluit.
“Toe gebed by ons skole verwyder is, het Christene niks gesê nie. Toe hemelvaartdag as ‘n openbare vakansiedag verwyder is, het Christene dit nie beveg nie,” het Kenneth Meshoe, leier van die party, in die verklaring gesê.
“Nou het die kommissie vir die bevordering en beskerming van die regte van kultuur-, godsdiens- en taalgemeenskappe voorgestel dat rastafariërs toegelaat moet word om tot 100 g dagga by hulle te hê, sonder om vervolg te word.”
Die party sê dis dieselfde kommissie wat verhore hou, “wat tot die verwydering van Kersfees en Goeie Vrydag as openbare vakansiedae kan lei.”
Meshoe het bygevoeg dis tyd dat Christene “opstaan en ‘nee’ sê vir subtiele aanvalle op ons geloof.”
Die optog sal Saterdag om 10:00 by Constitution Hill in Braamfontein, Johannesburg, begin.
Wie is lus om hulle te gaan beduiwel met plakkate van ons eie??
Die Jeugforum van die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke se optog Vrydag teen Lady Gaga het grootliks platgeval.
Die optog moes teen 9:30 by die stadsaal van Pretoria begin, maar 'n uur later was daar skaars 'n dosyn optoggangers.
Eerw Mxolisi Sonti van die jeugforum het in 'n stadium met 'n megafoon in die parkeerterrein begin preek, maar daar was nie eintlik mense om na hom te luister nie.
In 'n stadium het 'n amptenaar van die stadsaal hom kom stilmaak omdat sy luide gepreek 'n funksie in die stadsaal ontwrig het.
Van die optoggangers het gesê hulle sal aanhou om die boodskap teen Gaga te verkondig.
Hulle beskou haar as 'n Satanis en slegte invloed op die land se jeug.
Organiseerders van die optog het beplan om 'n memorandum aan Paul Mashatile, minister van kuns en kultuur, te oorhandig. Daarin eis hulle dat sy die land belet word.
Gaga is geskeduleer om 30 November in Gauteng en 3 Desember in Kaapstad op te tree.
---------- Forwarded message ----------
From: CYPSA Concerned Community of South Africa [email protected]
Date: Wed, Nov 21, 2012 at 12:24 AM
Subject: Update about “FPB & Department of Arts and Culture of South Africa: Stop Lady Gaga’s proposed visit to SA during November 2012”
To: [email protected]
This message is from CYPSA Concerned Community of South Africa who started the petition “FPB & Department of Arts and Culture of South Africa: Stop Lady Gaga’s proposed visit to SA during November 2012,” which you signed on Change.org.
Lets unite and have a phone in day on Monday.
We have extended our petition also to the Arts and Culture Department of SA. Please phone the Arts and Culture Department at the following numbers: Duduzile Nchaba at 012 441 3010 and Lisa Combrink at 012 441 3144 and place a complaint regarding the proposed shows of Lady Gaga.
We have updated facts regarding Lady Gaga on our website http://www.preciousyouth.org.za/
Please spread the news…
We will keep you updated.
________________________________________
precious youth… in HIERDIE land?? Junne… ek dink dis so effe van 'n stretch. Wat my die josie in maak is dat hierdie lot in die 1980’s gaande was oor Madonna en lekker gaan jol het op Cindy Lauper se “Girls just wanna have fun” Klomp bleddie twee gevrete.
Tweefo, nie dat dit regtig saak maak nie, maar ek wonder hoe kry jy ’n epos wat aan ene Charlotte Theron gerig is?
Wat ek gaan maak is die dames Nchaba en Combrink by die Kuns en Kultuur Departement môre oggend bel en vir hulle te sê dat ek dink dis sommer great dat iemand so beroemd en begaafd soos Lady Gaga na SA toe kom, al is dit net vir twee vertonings. Verder, dit sal sekerlik SA kunstenaars en ander mense aanmoedig behalwe natuurlik vir ’n ingrypende klomp noukoppig konserwatiewe tannies wat ywerig besig is dìè kultuurryke gebeurtenis te probeer stop sit.
Daarna sal ek ’n epos aan CYPSA rig om hulle te bedank vir die Kuns en Kultuur Departement personeel se kontakbesonderhede en waarin ek beskryf wat ek vir hulle gesê het.
Sy het die email na my toe gestuur en waar sy my email gekry het weet nugter. Daar is 'n hele klomp adresse en ek sal graag iets aan “Reply All” wil stuur.
Dit als terwil als lekker stil is in Heavy Metal land.
AC/DC maak weer plate, Linkin Park het onlangs hier opgevoer, en Metallica is weereens oppad na SA, en niemand gee om nie! Maar 'n POP ster van alle dinge is nou satan self!
Het die duiwel nou nie darem baie verander vandat ek 'n tjokker was nie.
Speaking with the people at the Department: Arts and Culture (DAC) this morning revealed an interesting fact, namely that DAC has no say in whether any artist or performer may or may not enter the country and do any shows. It is therefore a mystery why CYPSA has included DAC in its communications. The correct authority is the Film and Publication Board (FPB), which operates under the auspices of the Department: Home Affairs.
In order to balance things out just a teensy bit, we sent the following e-mail to the Film and Publication Board earlier today, CCing CYPSA.
From: X Sent: 23 November 2012 12:56 PM To: FPB Info Cc: CYPSA Subject: Lady Gaga
To whom it may concern:
It has come to our attention that there are some groups of people who oppose the artist Lady Gaga’s imminent visit to South Africa.
We have reviewed the reasons for their opposition to Lady Gaga’s visit and consider those reasons to be specious, contrived, unsubstantiated, ill-founded and grossly naive.
We are not ardent fans of Lady Gaga and have no vested interest in whether she visits SA or not. However, we do believe that exposure to artistic novelty, different cultures and alternative viewpoints can rarely, if ever, be intrinsically harmful – just the opposite, actually.
Consequently, we wish to make the FPB aware of our wholehearted support for Lady Gaga’s proposed SA tour. We also would ask the FPB to take note of our complete rejection of the puerile reasoning offered by assorted special interest groups in favour of barring Lady Gaga’s entry into our beautiful and diverse country.
The greatest enemy of growth and progress is the small mind.
Sincerely,
Some Truly Concerned Citizens
The CYPSA busybodies should get the message, methinks.
Thanks — If you like, you could forward it as “A message received by CYPSA” (with or without your own comments) to that list of people you wrote about earlier.