(17:18:00) GCG: pepperspray. is. not, for. sissies
I can imagine a scenario or two… so what happened? ;D
(17:18:00) GCG: pepperspray. is. not, for. sissies
I can imagine a scenario or two… so what happened? ;D
the can exploded in the car while i was driving.
Shit! Dis hectic!
My ouma het mos een van daai goodies, en sy wou toe weet of die ding nog werk. Ek squirt hom toe bietjie, en buite, vêr van die huis af (ek het ook seker gemaak ek’s wind-op).
Shap, saak’s reg, hy werk. Min wetende dat die wind bietjie van die gas om die hoeke van die huis gedra het en by 'n venster ingedruk het. Jissis! Wat 'n gedoente! Kon nie leef of beef in daai huis vir die hele dag nie!
daai shit is hectic. ek amper my kar omgedonner, net mascara en eyeliner orals. en ek moes my kar detox. dis nie fokken grappies nie hoor. ek wil asseblief nooit aan die receiving kant van een van daai goeters wees nie.
een keer was genoeg? Jy’s gelukkig dat jy kon koelkop hou en nie iemand se stert weggery het nie. :-\
My ma het my pa so 'n jaar of wat terug met een van daai zappers getakel, die arme man het ewe liefdevol agter sy vroutjie van 47 jaar opgesluip vir 'n drukkie, en sy skrik haar gaai af en zap hom onderstebo, en so met die neerval klim sy in met haar size drie slippers en skop hom blou ook nog. Mens sukkel nie met 5 voet oumas nie. Ek het die ding nog nie weer gesien nie, dink my pa het dit gekonfiskeer en onder in die asblik gaan druk!
wys jou net hoe gevaarlik 'n drukkie kan wees ;D
dis eintlik scary, hulle verkoop die goed aan peit snot en company, en leer niemand hoe om dit te gebruik nie, of vertel dat die fokken ding in die kan kan kaboom nie.
ek reken daar moet darm biekie control oor die goed wees ook.
in 'n attempt om in te breek, is my honde al gespray, hulle ogies en neuse was rou gewees. shame.
Fo sho! Net een klein drukkie kan lei tot 'n lewelange gesukkel met kak en hare.