# kom ons moan oor die atheists.....

**URL:** https://forum.skepticza.org/t/kom-ons-moan-oor-die-atheists/3225
**Category:** Flame Wars
**Created:** [22 September 2010 10:17 UTC](https://forum.skepticza.org/t/kom-ons-moan-oor-die-atheists/3225 "2010-09-22T10:17:15Z")
**Posts on this page:** 20
**Page:** 1

### Author: ![gothcatgirl](https://forum.skepticza.org/user_avatar/forum.skepticza.org/gothcatgirl/32/116_2.png) [@gothcatgirl](https://forum.skepticza.org/u/gothcatgirl)
#### Post date: [22 September 2010 10:17 UTC](https://forum.skepticza.org/t/kom-ons-moan-oor-die-atheists/3225/1 "2010-09-22T10:17:15Z")

die dom etter, se hele site is oor vloek, suip, kla, kerm, en kak maak, maar dan het hy so waar as hel iets te se oor atheists!!!
[http://www.snaaksgenoeg.co.za/ateiste-is-kopkouers-mag-ek-dit-se/comment-page-1/#comment-4752](http://www.snaaksgenoeg.co.za/ateiste-is-kopkouers-mag-ek-dit-se/comment-page-1/#comment-4752)

### Author: ![Lilli](https://forum.skepticza.org/letter_avatar_proxy/v4/letter/l/43a26b/32.png) [@Lilli](https://forum.skepticza.org/u/Lilli)
#### Post date: [22 September 2010 12:42 UTC](https://forum.skepticza.org/t/kom-ons-moan-oor-die-atheists/3225/2 "2010-09-22T12:42:55Z")

Het my comment gelos, sal maar sien of ek die moderasie slaag. Punt is - hy reken ateiste praat twak as hulle voorhou dat daar, byvoorbeeld, korrelasie is tussen geloof en opvoeding. Ek verstaan hoekom daai knaap geaffronteerd voel - essentially noem ons hom ‘dom’ of ‘uneducated’ agv sy presumed geloof. Probleem is - hierdie tipe uitlatings wat gemaak word, kan wetenskaplik gestaaf word, sy geloof aan die ander kant, kan nie.

### Author: ![cyghost](https://forum.skepticza.org/user_avatar/forum.skepticza.org/cyghost/32/2504_2.png) [@cyghost](https://forum.skepticza.org/u/cyghost)
#### Post date: [22 September 2010 13:20 UTC](https://forum.skepticza.org/t/kom-ons-moan-oor-die-atheists/3225/3 "2010-09-22T13:20:44Z")

dames, worsknors het daardie klomp snert in 2008 geskryf. In al die tyd het hy nie sy opinie verander nie en is ek bly om te raporteer dat atties (kom daarvan my na kletskerk te stuur!) doen steeds voort soos hulle goed dink en nie soos 'n verkrampte pispot aan hulle wil voorskryf nie.

Ek stel voor hy is minder aandag werd as ons eie telic.

### Author: ![gothcatgirl](https://forum.skepticza.org/user_avatar/forum.skepticza.org/gothcatgirl/32/116_2.png) [@gothcatgirl](https://forum.skepticza.org/u/gothcatgirl)
#### Post date: [22 September 2010 13:43 UTC](https://forum.skepticza.org/t/kom-ons-moan-oor-die-atheists/3225/4 "2010-09-22T13:43:08Z")

agreed.
maak my net moerig, dat elke tweede dude wil slim en hardcore wees, en is vinnig om moffies, letties, swartes, muslims, athiest, en fok weet wie anders, 'n opinie te wil he. en baie creatief met hulle taal te wil wees.
hulle spyker elke chick wat min of meer gewillig is, rook soos skoorstene, suip soos visse, gebruik drugs (wat ek nou rerig nie 'n issue mee het nie).
maar die cherrie op die koek, is as hulle besluit dit pas hulle, dan is hulle skielik christen, en wil nou die kerk verdedig, en helse offended voel oor iemand WAAG hulle geloof aanvat.
terwyl ek wonder wanneer laas een van die dudes in 'n kerk was, en bybel gelees het.
ek weet dis als baie obvious, and im preaching to the choir.
maar my grootste, mees gatkrappende pet-hate, is 'n hypocryte. die fok weet.

### Author: ![BoogieMonster](https://forum.skepticza.org/user_avatar/forum.skepticza.org/boogiemonster/32/901_2.png) [@BoogieMonster](https://forum.skepticza.org/u/BoogieMonster)
#### Post date: [22 September 2010 16:04 UTC](https://forum.skepticza.org/t/kom-ons-moan-oor-die-atheists/3225/5 "2010-09-22T16:04:20Z")

“Hmm, ateiste moet tog net te soet wees en nie mense name noem nie, die klomp kopkouers. OOPS daar fok ek op, ek is 'n hypocrite.”

So sad.

> Hulle los natuurlik die Moslems uit want ons weet almal wat met die juffrou en die beertjie Mohammed gebeur het, of daai spotprent tekenaar met die bom-kop Mohammed.

FOK Mohammed.

### Author: ![gothcatgirl](https://forum.skepticza.org/user_avatar/forum.skepticza.org/gothcatgirl/32/116_2.png) [@gothcatgirl](https://forum.skepticza.org/u/gothcatgirl)
#### Post date: [22 September 2010 16:15 UTC](https://forum.skepticza.org/t/kom-ons-moan-oor-die-atheists/3225/6 "2010-09-22T16:15:33Z")

vat hom flaffie \>:D

### Author: ![cyghost](https://forum.skepticza.org/user_avatar/forum.skepticza.org/cyghost/32/2504_2.png) [@cyghost](https://forum.skepticza.org/u/cyghost)
#### Post date: [23 September 2010 05:35 UTC](https://forum.skepticza.org/t/kom-ons-moan-oor-die-atheists/3225/7 "2010-09-23T05:35:08Z")

> [@BoogieMonster post:5](#):

> kopkouers

Dit is vir my 'n nuwe woord. Ek weet nie of dit is oorlat ek outerig is al dan nie. Maar ek moet byvoeg ek sien geen fout met kopkouery vir plesier nie. Waarvoor anders het God dan die kop gemaak???

> FOK Mohammed.

Die teddie beer of die pedofiel? \>:D

### Author: ![Lilli](https://forum.skepticza.org/letter_avatar_proxy/v4/letter/l/43a26b/32.png) [@Lilli](https://forum.skepticza.org/u/Lilli)
#### Post date: [23 September 2010 05:53 UTC](https://forum.skepticza.org/t/kom-ons-moan-oor-die-atheists/3225/8 "2010-09-23T05:53:10Z")

Worsbeursie (watse soort van naam is dit?! (wtf!!)) se reply op my post:

> Aaaah, dit is die ateïs wat ek verwag, jy is redelik, jou taalgebruik is goed en jy probeer met my redeneer. Dit is wat ek verwag het van meeste ateïste, maar so min gesien het in forums. Ek het baie meer “You are all fucking idiots, who believe in sick fantasies and kill babies in the name of your so-called fucked up god!” gekry. Gedrag wat ek gewoonlik net by skuim-om-die-mond gelowige tipes gekry het. Jy maak ongelukkig die fout om my onder een of ander kam te skeer saam met ‘n groep mense wie jy besluit het ek aan behoort. Hitler was ‘n vegetariër en het geskilder, so hy moet ‘n moerse goeie ou wees. Worsbeursie dink daar is ‘n klomp ateïste wat pielneuse is, so hy is ‘n wedergebore Christen en bybel-onder-die-arm poephol. Jy moet asseblief die blog inskrywing meer sien as ‘n satiriese stukkie kommentaar as ‘n aanval op ateïste. Ek het in ‘n latere inskrywing genoem dat die enigste ding wat ek haat in hierdie lewe, ‘n fokken fundamentalis is. Toe ek hierdie selfde aanvallende en onverdraagsame houding onder ateïste sien, het dit my omgekrap. PS: Ek wou ook by sê, ek dink self dit is onsensitief en baie arrogant om mense te probeer ‘convert’ deur enigiets behalwe ‘n goeie voorbeeld te wees. Ek het hande geklap toe ateïste in Londense busse begin adverteer het, en ge-boo toe die kerke die advertensies wou laat verwyder. So hulle mag sê “Turn or Burn!” maar jy mag nie sê “There is no god” nie? KAK man!

Ek kan nie besluit wat hierdie dude se oortuiging nou eintlik is nie? Ek reken hy kan ook nie. En hoekom praat hy van homself in die derde persoon? Dis net indikatief van 'n vlak van intellek waarmee ek nie verder tyd wil mors nie.

### Author: ![Brian](https://forum.skepticza.org/user_avatar/forum.skepticza.org/brian/32/141_2.png) [@Brian](https://forum.skepticza.org/u/Brian)
#### Post date: [23 September 2010 05:56 UTC](https://forum.skepticza.org/t/kom-ons-moan-oor-die-atheists/3225/9 "2010-09-23T05:56:23Z")

“worsbeursie” klink vir my na 'n meisiekind of is ek bevok?

### Author: ![cyghost](https://forum.skepticza.org/user_avatar/forum.skepticza.org/cyghost/32/2504_2.png) [@cyghost](https://forum.skepticza.org/u/cyghost)
#### Post date: [23 September 2010 06:07 UTC](https://forum.skepticza.org/t/kom-ons-moan-oor-die-atheists/3225/10 "2010-09-23T06:07:30Z")

Ek neem aan hy is “agnosties”, die tiepe ou wat op die draad sit en albei kante uitkak en dan goed voel omdat hy so fokin open minded is 😉

Dan eïen hy vir hom die alleen reg om kommentaar te lewer terwyl hy kwansuis vryheid van spraak voorstaan. “satiriese komentaar” my gat.

Sy ondervinding op forums, onder andere MyBroadband, waar ek 'n lang termyn lid is, weerspieël glad nie my eie nie.

Teïste weet soms nie hulle is beledigend nie an wanneer atties beledigings terug gooi, is dit dan gewoonlik meer direk en ooglopend.

btw Worsie se derde persoon gebruik maak 'n punt wat ek persoonlik effektief vind 🙂

### Author: ![Faerie](https://forum.skepticza.org/letter_avatar_proxy/v4/letter/f/fbc32d/32.png) [@Faerie](https://forum.skepticza.org/u/Faerie)
#### Post date: [23 September 2010 06:38 UTC](https://forum.skepticza.org/t/kom-ons-moan-oor-die-atheists/3225/11 "2010-09-23T06:38:44Z")

> [@Brian post:9](#):

> “worsbeursie” klink vir my na 'n meisiekind of is ek bevok?

hiehiehie! sies, eks nou dirty-minded! ;D

### Author: ![gothcatgirl](https://forum.skepticza.org/user_avatar/forum.skepticza.org/gothcatgirl/32/116_2.png) [@gothcatgirl](https://forum.skepticza.org/u/gothcatgirl)
#### Post date: [23 September 2010 06:59 UTC](https://forum.skepticza.org/t/kom-ons-moan-oor-die-atheists/3225/12 "2010-09-23T06:59:22Z")

Kopkou – Orale seks
wolbeursie – Vagina
[http://www.watkykjy.co.za/zef-slang/](http://www.watkykjy.co.za/zef-slang/)

### Author: ![Brian](https://forum.skepticza.org/user_avatar/forum.skepticza.org/brian/32/141_2.png) [@Brian](https://forum.skepticza.org/u/Brian)
#### Post date: [23 September 2010 07:00 UTC](https://forum.skepticza.org/t/kom-ons-moan-oor-die-atheists/3225/13 "2010-09-23T07:00:37Z")

> [@GCG post:12](#):

> Kopkou – Orale seks
> wolbeursie – Vagina
> [Zef Slang – Watkykjy, huh?](http://www.watkykjy.co.za/zef-slang/)

hence ‘worsbeursie’ vagina met worsie? Woepsie wapsie!

### Author: ![gothcatgirl](https://forum.skepticza.org/user_avatar/forum.skepticza.org/gothcatgirl/32/116_2.png) [@gothcatgirl](https://forum.skepticza.org/u/gothcatgirl)
#### Post date: [23 September 2010 07:08 UTC](https://forum.skepticza.org/t/kom-ons-moan-oor-die-atheists/3225/14 "2010-09-23T07:08:52Z")

die dude dink obviously hy is die absolute shit, en so cool met sy jack parow slang, terwyl hy geen koekin clue het waarvan hy praat nie.
sy street cred is nou moer toe.

### Author: ![cyghost](https://forum.skepticza.org/user_avatar/forum.skepticza.org/cyghost/32/2504_2.png) [@cyghost](https://forum.skepticza.org/u/cyghost)
#### Post date: [23 September 2010 07:10 UTC](https://forum.skepticza.org/t/kom-ons-moan-oor-die-atheists/3225/15 "2010-09-23T07:10:32Z")

wolbeursie is 'n vagina? Nou het ek twee nuwe woorde geleer… :-\

### Author: ![gothcatgirl](https://forum.skepticza.org/user_avatar/forum.skepticza.org/gothcatgirl/32/116_2.png) [@gothcatgirl](https://forum.skepticza.org/u/gothcatgirl)
#### Post date: [23 September 2010 07:20 UTC](https://forum.skepticza.org/t/kom-ons-moan-oor-die-atheists/3225/16 "2010-09-23T07:20:18Z")

Baard-Pie
Bosmossel
Broeksnoek
Gwarra/ gwharra
Kwaffel
Kwas
Kwet
Matras baber
Mikvy
Moeraspadda
Muis
Pienk pit
Platpeester
slymkonyn
slymsloot
Snor-tjop
Snormossel
snortoffie
Snorvis
Steakwatvirriepadkyk
V-bone steak
vleisgordyne
vleismango
Wolscooter
wolwiele

ag jirre tog, ek luv my taal

### Author: ![Brian](https://forum.skepticza.org/user_avatar/forum.skepticza.org/brian/32/141_2.png) [@Brian](https://forum.skepticza.org/u/Brian)
#### Post date: [23 September 2010 07:56 UTC](https://forum.skepticza.org/t/kom-ons-moan-oor-die-atheists/3225/17 "2010-09-23T07:56:36Z")

BrUwahahah! party van daai name is te bliksems snaaks! Moeraspadda! hahahaha

### Author: ![gothcatgirl](https://forum.skepticza.org/user_avatar/forum.skepticza.org/gothcatgirl/32/116_2.png) [@gothcatgirl](https://forum.skepticza.org/u/gothcatgirl)
#### Post date: [23 September 2010 08:10 UTC](https://forum.skepticza.org/t/kom-ons-moan-oor-die-atheists/3225/18 "2010-09-23T08:10:14Z")

my fav is matrasbaber. baie beskrywend.

### Author: ![PearlJam](https://forum.skepticza.org/letter_avatar_proxy/v4/letter/p/13edae/32.png) [@PearlJam](https://forum.skepticza.org/u/PearlJam)
#### Post date: [23 September 2010 09:34 UTC](https://forum.skepticza.org/t/kom-ons-moan-oor-die-atheists/3225/19 "2010-09-23T09:34:37Z")

Ek is self al klomp jare op MyBB en as julle bietjie lees sien julle die punt. Om enigiemand te oordeel op sy opinie is mos presies dit kak waarvan gepraat word. Die feit dat die reaksie so hewig is oor 'n basiese punt wys net hoe erg glo atieste in hulle “geloof” As jy jouself in die klas sit van 'n ateis, glo jy tog spesifiek iets (al is dit dat daar geen god bestaan nie) Waar die meeste ouens wat ek mee te meng glo net nie of glo. Hulle hoef hulleself nie te label as ateiste om deur die dag te kan kom nie. Maar dit is juis die mense wat hulleself label wat so reageer. Vir my is is my geloof (or lack thereof) my persoonlike saak en raak ek nie deur die kak as mense 'n opinie het oor dit of dat nie. Maar moet tog asb.fkn.tog net nie jou geloof of die teenoorgestelde in my keel kom afdruk nie tensy jy gemoer wil word.

### Author: ![cyghost](https://forum.skepticza.org/user_avatar/forum.skepticza.org/cyghost/32/2504_2.png) [@cyghost](https://forum.skepticza.org/u/cyghost)
#### Post date: [23 September 2010 09:51 UTC](https://forum.skepticza.org/t/kom-ons-moan-oor-die-atheists/3225/20 "2010-09-23T09:51:28Z")

Halo PearlJam

ateïste lig hulle opinie. worksnors se opinie is dat hulle liewers moet stilbly want hy hou nie van die manier waarop hulle dit doen nie. my opinie van worsknors se opnie is dat dit deur die kak is. jou opinie op hierdie opinie is dat dit 'n “hewige reaksie” is. My opinie op jou opinie is dat jy die punt mis. en so voorts en so voorts.

'n moerse klomp opinies maar dit voel vir my dit is net jy (en wors) wat wil hê dat ateïste nie moet opinies hê nie.

Iemand wat nie in God glo nie, is 'n ateïs, of hy of haar hulleself so label of nie. En dit is nie noodwendig die geloof dat God nie bestaan nie maar doodeenvoudig die afwesigheid van 'n geloof dat God bestaan, 'n subtiele dog belangrike verskil.

As geloof (en godsdiens) werklik vir almal 'n “persoonlike saak” was, sou ek werklik geen saak met dit gehad het nie. Ek sou nie kon nie! Die feit is dat dit fokkin indringend is en orals in die samelewing ge-intigreer is. So, sonder om die teenoorgestelde in jou keel af te druk, dink ek jy praat loutere kak, jou opinie is fokkol werd nie en as enige iemand gemoer moet word, twyfel ek of ek gaan terugstaan en toe laat dat jy sommer net moer.

[Next page](https://forum.skepticza.org/t/kom-ons-moan-oor-die-atheists/3225.md?page=2)