lost soul?

http://lh6.ggpht.com/_YJm3BqMvyLk/TJcoT0CLztI/AAAAAAAABNA/MwpXzarF0Vk/uhm.jpg

is this oke lost?
or do we have another mabus on our hands?

the funniest thing i’ve seen all day. the irony is just the best.

Woe betide us, it is a sign! Could it be the harbinger of the End Times? The augur of Armageddon? The herald of the Rapture? The name certainly suggests that we have much to fear… ::slight_smile:

'Luthon64

The name does not appear in the alphabetical member list (yet/anymore?) Did we miss the rapture? The Lord works in mysterious ways.

i shiver in my knickers!

Oh gods… 'nother one…

i think this noob wanted to have his way with us, and after seeing we dont take kak, thought better of it.

sjjjt, don’t scare potential chew toys away >:D

lol ;D

Quite, I also have that cat instinct. First lure the victim a bit down the road to perdition, then gradually increase his load with ruthless abandon.

Nah, I think one mabus was enough - entertaining in the beginning, just frustrating shortly after.

ek sien worsknors het geregistreer, kan interessant raak :smiley:

ag jirre tog. het hierdie klomp niks beter om met hulle tyd te doen nie? eks tel voor ons ignore die hele lot, dit het eventually met mabus gewerk. as hulle at least 'n solid argument het, en ten minste een of ander post anders as flamewars reageer, en input gee waarop mens kan reageer sonder om mens se epic moer te strip.
annersins reken ek, puff and pass.

Ek weet nie, GCG, jy het die hele petalje afgeskop en nou sit ons met 'n interweb inter forum / blog oorlog op hande. ;D

Moerse pret as jy my vra :stuck_out_tongue:

my vraag is die volgende though.
hoe de fok het die kosie en kie ons forum gevind, en uitgefiger dis ek, van die forum, wat hom kak gebyt het?
sover ek onthou het ek geen mention van ons forum gemaak nie.

Eks nie slim met die goed nie, maar kan jou IP addy nie getrace word nie?

nee fokkit, ek weet nie.

Ek’t ook gewonder want ek’t geskryf onder 'n ander naam soos jy GCG

Sorry, ek’s Lilli oral waar ek gaan, so dalk het hy dit agtervolg. :-[

dan was di bra werklik bored, want as mens lilli google, binne sa, dan is die heel laaste hit op die tweede bladsy eers 'n hit op die forum.
en hoe de moer weet hy dan dat dit een en dieselfde is. as hy dan die usernames crosscheck… dit vat verewig.
of het hy by hoeveel forums aangesluit, sy naam tottie gemaak totdat hy die regte forum raakgeloop het?
natuurlik, kon die balsak wat daai blog besit, hom ons email addies gegee het, en dit so gesearch het. as mens regtig stuff will weet, is die interwebs baie helpvol, jy moet net weet hoe om te soek.

Daar was in die gesprek 'n verwysing na ‘flame wars’ As jy “flame-wars forum .za” Google is ons bo aan die bladsy. Steeds - die dude het moontlik heetlemal te veel tyd op sy hande. Hehe. Eintlik scary wat die interwebs als kan doen… (insert Mission Impossible Theme Song here)
Natuurlik is jou taalgebruik so uniek en kleurvol GCG, dat hy ten minste geen doubts gehad het toe hy jou eers weer raaklees nie. :stuck_out_tongue: