Massive earthquake of Chili coast

God put us atheists here to test the Christians (hehe).

It’s all just practice for this “Rapture” thing you keep hearing about. Someone should tell this god that casting stones, including tectonic plates, is reserved for those without sin…

The good folks at Rapture Ready is delighted that the “birthing pains” have begun. The end is near!!!

actually, if all the religious okes get taken to their individual heavens when rapture hits. then who would be left?
oh yes, the right thinking sceptic, atheist and non-believer. so that leaves us to run the earth properly.
in that case:

bring it on bitches

You missed the metaphor again. ;D No wonder your sunday school teacher gave up on you!

::slight_smile:

This is why I told that Christian who sent me the invite to the “Post-Rapture Pets” site that the company we will share after the Rapture will be a lot better than Pre-Rapture. All fuzzy dogs/cats/horses and yes … intelligent, well educated people who were not doff enough to be deceived into Christianity. :stuck_out_tongue:

and we will have access to all the shitloads of gold and jewels being held under the Pope’s pozzy.
First round on me okes!
AND
then we can burn al religious propaganda, and have a bigass bonfire and roast marshmallows and listen to Metallica and Iron Maiden.

Bummer though, according to fundamental doctrine the Pope won’t be going on the Rapture because he’s Catholic (weeell, he was the last time I checked) and of course, Catholics can’t be real Christians coz look what they did during the crusades and shit they even pray to Mary who isn’t God and … and … Wait. Actually on 144000 male virgins get to go according to Revelations. Bummer, we’d still be stuck with a lot of really pissed-off Christians. Maybe we should have that bonfire after all and put the failed Christians on it because they gave us false hope about them buggering off in the Rapture.

Gothcatgirl - I tried to write the above in your really cool style, but I obviously don’t have it. Will you give it a try please?

Actually, Catholics are heretics and idolaters by the standards of Protestants (and vice versa), which is the reason each side thinks the other will be going to the Great Pizza Oven Down Below. The essential difference is that in Roman Catholicism, Church tradition together with the absolute authority of the Holy See on matters of hermeneutics and scriptural interpretation are the primary determinants of doctrine and ritual, whereas in Protestantism these are matters to be decided through individual contemplation. This is why there are nearly 40,000 recognised flavours of Christianity.

'Luthon64

I’m glad you emphasised “recognised”, because in my experience not even the members of any particular denomination can agree for long in a conversation on doctrine.

and not only xtians with a gazillion flavours to choose from.
every religion i can think of, has a ‘oh kak were toast’ story.
so, when the shishkebab hits the universal fan, all the religious should be going to their individual fluffy places.
and hey-presto!! only us sinfull bastards left.
and ofcourse buddhists and hindus, cause of the reincarnation schpiel. which is cool, the world cannot survive without chicken korma and springrolls.

My one brother lives in Puerto Montt in the south of Chile. The earthquake was not as severe there. He reports:

Anders as in Haiti egter is die boustandaarde baie beter. Hoewel baie geboue beskadig is het hulle nie ineengestort en op die inwoners geval nie. Dis hoekom die dodetal heelwat laer is. Dit is min of meer dieselfde idee wat in motors ingebou word - die “crumple zones”. Dit absorbeer die ergste skok deur te vervorm. Groot skade maar minder lewensverlies. Die meeste mense hier is weereens nie deur die aardbewing gedood nie maar deur die tsunami wat gevolg het. In sommige gevalle het dit binne minute na die aardbewing gekom. Mense was in die donker gedisoriënteer en het na geliefdes gesoek. Tsunami’s is seker die ergste goed om te beleef. Dis maar moeilik selfs om net oor hierdie goed te skryf en ons het die nie eens self ervaar nie. Ons herken ook heelwat van die plekke.

Die Santiago Metro stelsel is in werking en meeste paaie is oop. Die hoofpad na Puerto Montt is oop maar met verleggings. Dis ñ dubbellaan snelweg maar aanvanklik was dit net een laan. Gevolglik is daar oor elke rivier twee brûe, ñ ou een en ñ nuwe. In baie gevalle het een van die brûe ineen geval of is in elk geval so beskadig dat dit nie meer bruikbaar is nie. Dit veroorsaak verkeersknope.

Die lughawe geboue is beskadig en alles moet nou per hand gedoen word. Dink maar aan bagasie sonder outomatiese vervoerbande en so aan. Die lughawe behoort teen Sondag te begin werk.

Kragonderbrekings is nog algemeen in die ergste gebiede maar selfs Concepcion behoort teen die einde van die week weer krag te hê. Die probleem om watervoorsiening te herstel is groter aangesien van die watertorings in die slag gebly het en dit neem langer om te herstel. Hulle kon ook nie water pomp sonder krag nie.

Die herstelwerk begin nou spoed optel; dis nogal indrukwekkend maar dit is altyd daardie eerste drie dae wat krities is. Nou wat maak jy? Jy hou drie dae se water en kos en ñ brander spoel jou huis weg met alles. Dis nie maklik om vir rampe van hierdie omvang voorsiening te maak nie.

Nou net oor ons eie ervarings. Ons is wakker geskud van die eerste groot aardbewing. Hier by ons het dit 5,5 geregistreer. Die gebou het baar redelik rond geskommel, ek skat so 150mm in alle rigtings behalwe op en af. Gelukkig, want op en af is glo die ergste. Dit voel asof jy in ñ klein bootjie loop. Tel jou voet op en dit beweeg soveel dat as jy jou voet weer wil neersit is dit nie meer waar dit was nie - nou nie so erg dat ons nie kon beweeg in die huis nie maar genoeg! Ons het dadelik on klere aangetrek ingeval ons die gebou moes ontruim. Ek het besef dat dit hoegenaamd nie groot genoeg was om die gebou te verwoes nie maar wat van die volgende een?

Wel, ons het ñ “go-bag” met dokumente en ons reënpakke, water en beskuitjies ens. gepak en gewag. Alles was doodstil en baie donker want die krag was af. Geen honde het geblaf nie, net ñ motor wat in die vêrte vir sy baas gehuil het. Gelukkig het ons gas gehad, toe maak ons maat tee. Ons is seker meer Engels as wat ons wil voorgee!

Ons kampeertoerusting soos flitse was ook baie handig. Toe niks verder gebeur nie is ons maar weer bed toe. Net ingesluimer toe kom die volgende een. Nie so groot as die eerste nie, maar nog groter as enigiets anders wat ek al gevoel het. Na dese het ons nie veel geslaap nie!

Nou is dit ons beurt om te begin doen. Ek het dadelik gaan bloed skenk. Lang toue maar nouja, wat anders! Klere, kos en veral melk in groot aanvraag. Sal maar elke week ietsie probeer bydra. Winter is op pad, so behuising is ñ groot storie met 500 000 huise verwoes en ñ miljoen beskadig.