Bestudeer asb die volgende

Goeie dag almal,

Ek het vandag geregistreer op jul Forum, maar kon nie sien of jul al enige van die volgende “links” bespreek het nie, so verskoon as dit gedupliseer is :slight_smile:

Ek sal dit baie waardeer indien jul die links kan bestudeer en vertel wat jul daarvan
dink. Ek het meer in diepte na dit begin kyk so 2-3 maande terug, ek moet se, as ek 'n “sceptic” was, is ek dit nou nie meer nie. Ek plaas dit slegs hier sodat, “sceptics” dalk(soos wat ek was) meer duidelikheid kan kry, nie so in die lug rondhang nie. As dit jou kan help, is ek bly en ek plaas dit ook nie om enige iemand aanstoot te gee nie. As mens rationeel na dit kyk, glo ek jy sal meeste van die antwoorde kry waarna jy opsoek was :wink:

(kyk veral aan die onderkant van die bladsy is daar 'n “video clip” Ek glo nie jy gaan ophou lees voordat jy ALS op die site deur gegaan het nie lol

Dan is daar die volgende “link” vir al die outjies wat daarvan hou om bybel verse op te haal, dalk kan hul dit bestudeer en beloof om hul URE besig te hou :-)en dalk met 'n verduideliking op te kom.

http://www.evilbible.com/Biblical%20Contradictions.htm

Laat weet gerus wat jul daarvan dink en of jul soortgelyke informasie met my kan deel?

Het nog nie kans gehad om alles by jou gelinkde sites te lees nie, maar hier is solank een van my gunsteling bybelversie bronne :wink:
http://skepticsannotatedbible.com/

Welkom by die forum BTW :smiley:

Thanx Bluegrey, ek sal definitief 'n draaitjie gaan maak daar :slight_smile:

Dankie vir die verwelkoming ook, ek dink dit is goed dat Suid Afrika se ogies ook
oopgaan, hoogtyd :wink:

Hi Jane of the Jungle,

Welkom–ek is ook nuut op die forum.
Het jou “links” opgevolg - Holy moses!

Ek verwys jou graag na die boek deur Julian Jaynes: “The Origin of Consciousness in the Break Down of the Bicameral Mind”
In opsomming is sy teorie (met bewyse wat dit staaf) dat die mens ongeveer 3000 VC deur stemme (wat hulle werklik gehoor het - nes schizofrene) gelei was (klink dit bekend?) Maar veranderings in die brein het veroorsaak dat dit geleidelik verdwyn het ( ongeveer 1000 VC); gevolglik het die mens meer bewus van homself geword. Die stemme was geassosieer met gode en geleidelik het die gode hulle verlaat.Daarna het die aanbidding van gode begin…die res is geskiedenis. Maar lees gerus die boek want my verduideliking laat veel te wense.

Ek stem saam met Katharine Hepburn wat se: "I’m an atheist, and that’s it. I believe there’s nothing we can know except that we should be kind to each other and do what we can for each other".

In ligter luim: Dit lyk vir my (dankie vir evolusie - miskien analoog/metafories met Microsoft) dat ons so stadigaan met nuwe “versions” van ons breine vorendag gaan kom. ;D

Barryl

;D

Hi Barryl en thanx vir die verwelkoming, lekker om met mense te praat met naastenby die selfde sienswyses! Mense se oe moet oopgaan en dit is al hierdie gelowe en bygelowe wat hul so verblind! (myns insiens)

Dankie ek sal probeer om die boek in die hande te kry, mens kan nooit genoeg info in neem nie :wink:

Nog 'n paar goeie quotes:
“Religion has actually convinced people that there’s an invisible man – living in the sky – who watches everything you do, every minute of every day. And the invisible man has a special list of ten things he does not want you to do… And if you do any of these ten things, he has a special place, full of fire and smoke and burning and torture and anguish, where he will send you to live and suffer and burn and choke and scream and cry forever and ever 'til the end of time! …But He loves you.”

"Don’t pray in my school, and I won’t think in your church"

“There once was a time when all people believed in God and the church ruled. This time was called the Dark Ages”

Goed gaan en hoop om weer van jou te hoor, al is dit op die Engelse kant :slight_smile: