Bybels met erotiese roman vervang

hehehe!

PRETORIA. – Moenie verbaas wees as jy in die hotel Damson Dene in Crosthwaite, Brittanje, oornag en die veelbesproke erotiese roman, 50 Shades of Grey, in plaas van die gebruiklike Gideons-Bybel, op die bedkassie sien lê nie.

Wayne Bartholomew, bestuurder van dié hotel, het in reaksie op ’n gesprek met sy sowat 3000 aanhangers op Facebook, dié twee boeke in hotelkamers omgeruil, het die UK News berig.

“Die boek is al waaroor mense praat, maar baie is te skaam om dit vir hulself te koop. Ek het gedink dit sal ’n aangename verrassing vir gaste wees as hulle dit op hul bedkassies kry,” het Bartholomew aan die Britse koerant, The Daily Mail, gesê.

Volgens hom het hy net eenvoudig een topverkoper met ’n ander vervang en is die Gideons-bybel net so vol seks en geweld soos 50 Shades of Grey.

“Die Bybel en 50 Shades of Grey kan geensins met mekaar vergelyk word nie,” het Rachel Rounds van die Britse Christelike organisasie Bible Society gesê.

“Die roman is ’n seisoenale topverkoper. Ons twyfel of mense nog 2000 jaar later daaroor sal praat soos hulle oor die Bybel praat.”

Die Gideons-Bybel sal, volgens Bartholomew, steeds by die hotel se ontvangs beskikbaar wees.

  • Volksblad

Nie dat 50 shades of grey enigsins 'n beter lees kan wees nie. Ek sal persoonlik nie my geld mors op 'n “bodice ripper” nie… Ek verstaan die trilogie het die ou tannies en tiener meisietjies skoon in ekstase, maar my feministiese kant lig 'n wenkbrou oor die S&M wat so propageer word.

Ja wel, die een is vol seks, moord, pedofilie, bloedskande en verkragtig. Die ander is “50 shades of grey”. (Ba-dum-tish!)

my feministiese kant lig 'n wenkbrou oor die S&M wat so propageer word.

Ek het nie rerig 'n clue waarna jy verwys nie maar S&M kan werk altwee kante toe. Ek’s seker dominatrikse (wat de hel is die “regte” afrikaanse woord?) voel baie feministies.

Het nie die boek gelees nie, en dis ook nie nodig na al die artikels en radio programme wat deur hierdie boek ge-inspireer is nie. Jong ‘college’ meisie word vasgevang in 'n “romantiese” S&M verhouding met 'n ouer man (hy speel natuurlik baas). Ek verstaan dat die Adult Toy bedryf skielik baie geld maak met die speelgoed wat soos soetkoek verkoop (alles wat in die boeke genoem word).

Wat my verbyster is hoekom juis hierdie huigroman nou juis sulke groot golwe (van plesier) maak. Mens kan in enige boekwinkel inloop en rakke vol van die goed sien.

So hoekom die skielike globale beswyging? Goeie verkoops strategie?

Tawwe Tannies?

Rigil

Na alle waarksynlikheid niks meer nie as blote geluk. Lees Boeke soos “Fooled by randomness” en “The Black Swan” van Nassim Taleb. Weliswaar sonder enige sappige seks, maar verduidelik nogal heelwat oor hoe die wêreld werk (en NIE werk nie).

Hierdie artikel gee 'n relatiewe goeie insig op die “roman”… ;D

Tips for living the Fifty Shades dream
July 25 2012 at 07:17am
By Deborah Ross

You will lie on your back and allow your billionaire to tie your wrists to the bedposts but will then, three pages later, flip on to your front as instructed even though still tied.

The anti-climax?
London - Now I have read the publishing sensation that is Fifty Shades Of Grey, I believe I am in a position to advise you should you ever be taken up by a young billionaire who is freaking hot (oh my! holy crap!). Here are my top 10 tips:

  1. You will need to clear your diary to allow for at least 27 explosive, mind-blowing, body-shattering orgasms a day, so you may wish to cancel that dental appointment now.

  2. You will be so hot for your billionaire and so constantly “wet” you may as well put your “panties” on straight from the washing and save on drying time.

  3. You will call your vagina your “inner goddess” and allow it creepy monologues and to “spin like a world-class ballerina”. (You may need to start work on this now; look for an evening class in your area).

  4. Although your billionaire is self-made and still in his twenties you will never ask why he doesn’t do any work and does not appear to have an office.

  5. You will accept that your billionaire is a sadistic, misogynistic, stalking, abusive piece of sh*t because you’re not only a sucker for a lame, poorly written back story, but, let’s face it, you’ve taken a liking to his spectacular manhood and the “brimming fullness” it provides.

  6. As a graduate and independent woman, you will protest when your billionaire presents you with gifts like an Audi, Cartier jewels, first editions, and a wardrobe full of designer gear but as his need to give is greater than your need to decline, you will accept. (neat; well-played!).

  7. You will, luckily, be often described as “clever” and “smart” and “intelligent” even though your actions and thoughts will give no indication that any of this is true, and you actually come across as so dumb, shallow and boring that only a mother could, in fact, love you, and she may struggle some days.

  8. You will allow your billionaire to instruct you in all matters to do with sex and contraception even though he appears to believe women cannot get pregnant while having their period.

  9. You will lie on your back and allow your billionaire to tie your wrists to the bedposts but will then, three pages later, flip on to your front as instructed even though still tied. You will therefore need to be practised in contortionism (Again, look for evening classes in your area).

  10. If your romance with your billionaire goes the full 514 pages you will be required to whimper 40 times, moan 37 times, groan 22 times, mewl 17 times and all while your vagina is spinning and your fullness is brimming but, hey, no one said this would be easy, right? - The Independent

Diep leesstof…

Miskien Strawwe Tannies.

Moer meisies. Klap koekies. Sweep sussies. Pyn poppies. Lat liefies.

'Luthon64