Die Burger walglig sentimenteel

Ag toggie, kyk watse sentimentele snert dis Die Burger nou vandag weer in sy hoofberig vir lesers op.

Kaapstad - Kort voor sy hartoorplanting Woensdag in Kaapstad het ’n seun vir Liewe Jesus gevra om die bang in hom weg te vat. Daarna was hy baie rustig en gereed vir die groot operasie.

Mens kan maar net hoop dat boetman nie sy nuwe hartjie ook vir liewe Jesus gaan gee nie, siende dat Jesus so swak na die vorige een omgesien het.

om van naar te word.
en waddefok het dit enigsins met die report te doen?
het jc homself die operasie gedoen?
het jc self die laaitie se hand kom vashou?
nou hoekom de moer word so iets daar ingeplak?
kan net dink die joernalis was desperaat om spasie te vul, of hy is net tipies 'n kak journo.

ai mamma het seker vir seuntjie gese “jou lewe is in liewe Jesus se handjie…vra hom om jou te spaar Boetie” Maar as dit die laaitie beter laat voel het, is dit seker ook goed so…Die Burger moet egter fokken wakkerskrik. Waar’s George Claassen nou? Haai George, ons wil jou roepstem hoor!

wat my moer die meeste koer oor hierdie hele saga, is dat, in plaas daarvan om jou vinger uit jou eie ass te haal, en iets van jouself te maak/ gesond eet/ ophou rook/ werk soek, waddefok ookal, seg almal and sundry, ‘bid daaroor’.
so, wees useless, want as jy bid, sal god jou help.
waar de hel is die puke emoticon as jy dit nodig het?

http://forum.skeptic.za.org/afrikaans/die-burger-walglig-sentimenteel/?action=dlattach;attach=541;image


Ek het die kommentaar oor Casper geniet wat ook in die Burger was, die christene was weer op die oorlog pad, ek en n paar ander het hulle so n bietjie getreiter (Montie) dit is soos om lekkers by n kind af te vat, party van hulle is so dof en ry dieselfde storie holrug.
Dieselfde met die storie oor die hartoorplanting, ek wou nie comment nie maar as die here so goed is en al die eer hom toekom hoekom gebruik hulle 'n dr om die operasie te doen, en hoe voel die dr noudat hy hoor hy kry nie al die krediet nie, en wat van die arme persoon wat dood is en sy hart geskenk het, sou hy ook dink die here is wonderlik want hy het dan nou besluit die ou moet doodgaan om sy hart vir n outjie te gee nadat die here skeinbaar met die eerste probeerslag n boggerop met sy hart gemaak het. Sou dit nie meer siele gered het as n pastoor gebid het en ewe skielik is die laaitie se hart reg. Dit is crazy ek verstaan nie hoe die mense se koppe werk nie.
Ek is nuut hier en nuut “wedergebore” ha ha. Dit is wonderlik om ontslae te wees van die crap wat jare in n mens se kop ingeprent is. Ek wens ek kan almal challenge oor hul geloof maar besef in n klein dorpie soos waar ek bly moet n mens seker maar n lae profiel hou

Welkom, Giant. Ek weet ook nie hoekom 'n operasie nodig was as hulle die ou hart kon reg bid nie. Nou is die ou hartjie wat boetman vir liewe Jesus gegee het mediese afval.

wow hermes.
ek check daai pick net toe ek 'n chocolate brownie in my bek druk. mock charge!

welkom giant.
ek het uit die klein dorpie getrek omdat ek die closedminded kak nie meer kon handle nie.

Mock charge ha ha