Die Here sal onderwysers betaal

'Here sal voorsien,' hoor onnies sonder geld

2011-05-06 09:29

Alet Rademeyer

Johannesburg – Tydelike onderwysers in Noordwes wat nie betaal word nie, wil nie meer van amptenare hoor nie dat hulle “moet ophou om hulle te bekommer en wag dat die Here voorsien”.


Is dit nie verstommend hoe godsdienstige mense alle sin van realiteit kan verloor nie?

Alle sin van realiteit word van kleinsbeen af uit hulle uit gebliksem, dis eintlik net tragies. Wat verstommend is, is dat 9 uit die 10 onnies dit so gaan aanvaar… maak my sommer wil tjank van frustrasie.

In die ou dae het baie van die klien winkels n teiken teen die muur gehad wat “In God we trust, all others pay cash” gese het.Die onnies moet begin wakker word!!