Die Vrese van Ons Vaders

Die boek het onlangs verskyn en is beskikbaar by boekwinkels of deur www.boekblik.co.za. Sien 'n resensie by
http://www.rapport.co.za/Boeke/Nuus/Los-die-ongesonde-geloofsuiglekkers-20110610

Wat vir hom baie duidelik is, is dat geloofswaarhede deur ouers, ... vasgelê moet word.

Jirra maar ekke sukkel met die moedertaal. What are “geloofswaarhede”?

Something like military intelligence? Truths in beliefs?

Klomp twak, daar is nie so iets soos “geloofswaarhede” nie. Dit klink interresant, alhoewel ek is nou nie seker is of ek die geld sal gaan spandeer om die boek te koop nie, en ek betwyfel nogal of dit enigsins enige effek gaan he op die groter populasie. Soos gewoonlik, die comments seksie is uitputtend…

geloof = faith
waarhede = truths

faith = lies

thus

truthfull lies, or lying truths, however you want to look at it.

in ander woorde, 'n klomp kak.

’n Verskeidenheid invloede wat geloof in die besonder en bygeloof oor die algemeen aanmoedig, word geïdentifiseer. Ook word verduidelik hoe drogwetenskap, geloof en vrees tot misleiding en die wanvoorstelling van die werklikheid (kan) lei.

You know, this all sounds reasonable until you realise this guy is writing as, and for, Christians. He talks about a kind of neo-enlightened Christian… like you can take science and critical thinking and still be a Christian. How exactly his thought processes are working here has to leave me wondering… If he really did all that delving into science, critical thinking, re-evaluating based on other cultures, and research into the validity of religion, I think he was doing it wrong.

EDIT: En hoekom die puntige kontrastering van “geloof” teenoor “bygeloof”. Krities my gat.

Skynbaar is hier verwarring tussen wie wat geskryf het. Dis die resensent wat die woord “geloofswaarhede” gebruik, nie die skrywer nie. Dieselfde geld vir baie van BM se besware. Daar is nog uiters min skeptiese/ateïstiese boeke in Afrikaans beskikbaar en ek verwelkom enige nuwe toevoeging, veral gesien in die lig van hoe goed godsdienstige boeke verkoop. Dat dit godsdiensonderrig op skool aanspreek is goeie nuus.

As die ou sê geloof is dom, goed vir hom. Hy het 'n punt.

As hy beweer daar is “gesonde geloofsuiglekkers” wil ek graag weet hoe mens sou onderskei.

Waar, dit is nie ooglopend uit die resensie dat hierdie 'n ateïstiese boek is nie, in daai geval, word die boek met so 'n bietjie “slight of hand” dan voorgehou as iets wat dit nie is nie.

Rapport is natuurlik n Afrikaanse Sondagkoerant met n Christelike inslag, dus kan die resensent nie “Hoera! 'n Ateïstiese boek!” skryf nie, selfs sou hy dalk wou. Ek lees maar tussen die lyne en lei af dat dit waarskynlik wel ateïsties is, al word dit nie uitgespel nie.

The wafer and the winegums? :wink:

I figure GCG has these “geloofswaarhede” pretty well defined.