Facebook fight

I hope the sheer extent of the sham didn’t reduce him to hopelessness… :confused:

Inderdaad. Sover ek weet, bestaan homeopatie al 'n goeie twee eeue, en herbale medisyne sedert prehistoriese tye. So waarom is dit dan dat dit eers sedert die ontwikkeling van moderne medisyne wat westerline se lewensverwagting so die hoogte ingeskiet het?

Noem dit liefs die stertesyfer. Dit klink meer opgewek. :wink:

Hoer lewensverwagting hang daarem nie net af van medisyne nie: dieet, lewenstyl, genetiese faktore…(hierdie een sal die woowoos laat bewe) en so aan speel ook hulle deel.

En hoe weet ons dit? Mediese navorsing het ons gehelp om te besef dat elke aand 2 skaaptjops eet dalk nie die beste idee is nie. Wat jy jou baba moet voer, dat jy gereëld tande moet borsel, kook water om dit veiliger te maak, pasteuriseer melk, inentings, was jou hande, moenie speelgoed van lood maak nie (China sukkel nog so bietjie, bygesê), moenie waterpype van lood maak nie, oefen gereëld, die lys gaan aan en aan.

EDIT: Ek dink die mediese wetenskap het ons lewens handomkeer verander, omtrent elke aspek van ons lewens is nou anders. Of dit nou aktief (gedrags verandering) of passief (veiliger voedsel en ander produkte) is.

Die menslike stertesyfer is een minder as dié van sy oergenote, die lemur en blou-apie. :wink:

Rigil

Ai, ons sukkel, nè…

Korrek, hoewel heelwat van die ander faktore verbeter het ook danksy wetenskaplike denke.

All quiet now on FB. I think they are all hoping I would just go away. It does feel good to get the last word in though. There was on more comment after mine, but it was just somebody endorsing dr so and so. Ironic that someone would do that, just after my recap and Mefiante’s link. Like Brainvds said: They cling to their medical beliefs like religious beliefs.

Vergeef my asb … ek’t 'n soft spot vir neologismes, veral diesulkes wat per ongeluk die lig sien. 0:)

I think you made some readers think a bit, which is a win in my book. Did the homeopath volunteer any further details of her thesis that reportedly showed a physiological response to homeopathic treatment?

Rigil

No, no thesis or any other "studies. But then this just started. We need a facepalm smiley.


Here’s one:

15 January at 10:45 · Like · Dislike · Remove Preview

Meraai Dewet Ernst Marais, ek het nie die heeldat tyd om op fb te lê nie om met jou te dabatteer nie. EK WERK VIR MY GELD.
15 January at 11:17 · Like · Dislike

Ernst Marais In die lig van alles wat in hierbo geskryf is, is die woord MISLEI dalk 'n beter woord om te gebruik as die woord WERK. Ek glo dis 'n beter werk-beskrywing. Maar aangesien ek nie bekend is met al die take wat u moet verrig nie, is ek seker verkeerd.
15 January at 12:01 · Like · Dislike

Jo-Ann Kühn Opperman Fanus Venter…asook Werner Ferreira…albei my al behandel…hul weet wat hul doen.
15 January at 12:45 · Like · Dislike · 2

Serengeti-Karavaanpark Marble Hall gaaaaap Ernst Marais jy verveel my rerig!!! Anyway ek se defnitief vir Dr Werner Ferreira
21 hrs · Like · Undislike · 1

Douglas Franklin Ek wet jou niemand het eers jou goed gelees Ernst Marais. Al wat hulle doen is jou slegse. Wys maar hulle katakter. Maar alle tipes hier op fb. Tyd dat hulle die waarheid weet.
21 hrs · Unlike · Dislike · 1

Kotzee Irene Ek wil net noem, ek dink dit hang van persOon tot persoon af, jou keuse, uit ervaring kan ek ook net noem dat dokters na vele bloedtoetse en medikasie my sieker gemaak het , maar dr karin het my gesond gekry .
21 hrs · Like · Dislike · 1

Ernst Marais Soos in die skakel hierbo http://www.facebook.com/l.php… genoem. Sy het nie 'n (PhD) nie. Sy het 'n “wish I had one” graad. Louwrens Du Plessis se verhaal hierbo wys ook hoe gevaarlik kwaksalwery kan wees. Lees dit as u dit nog nie gedoen het nie.

Homeopath rejected as expert by ASA
South African Skeptics Forum discussion: Homeopath rejected as expert by ASA
FORUM.SKEPTIC.ZA.ORG
19 hrs · Like · Dislike · Remove Preview

Ernst Marais Hierdie was nie die beste andwoord wat ek kon gee nie, Laat ek weer probeer. Ek het hier gewys dat 'n Homopatiese mengsel onmoontlik nie kan werk nie. Jou liggaam beveg siektes vanself maar dis nie 'n aan / af skakelaar nie. Kotzee Irene noem ook dat sy ook by ander dokters was. Mense se liggaame reageer nie almal dieselfde op medikasie nie, so is dit nie meer aanvaarbaar dat dit dalk die regte medikasie is wat dalk net 'n bietjie langer gevat het om te werk nie? Dalk het die liggaam self die probleem opgelos of 'n kombinasie van die twee. Homopate maak daarop staat dat die ergse al verby is teen die tyd dat mense hulle besoek en dat mense dan sal glo dat dit juis hulle “medikasie” is wat gewerk het.
1 hr · Like · Dislike

What must I do to get a reaction out of these people?

Ernst Marais Hierdie was nie die beste antwoord wat ek kon gee nie, Laat ek weer probeer. Ek het hier gewys dat 'n Homopatiese mengsel onmoontlik nie kan werk nie. Jou liggaam beveg siektes vanself maar dis nie 'n aan / af skakelaar nie. Kotzee Irene noem ook dat sy ook by ander dokters was. Mense se liggaame reageer nie almal dieselfde op medikasie nie, so is dit nie meer aanvaarbaar dat dit dalk die regte medikasie is wat dalk net 'n bietjie langer gevat het om te werk nie? Dalk het die liggaam self die probleem opgelos of 'n kombinasie van die twee. Homopate maak daarop staat dat die ergse al verby is teen die tyd dat mense hulle besoek en dat mense dan sal glo dat dit juis hulle “medikasie” is wat gewerk het.
Yesterday at 14:34 · Edited · Like · Dislike

Ernst Marais Serengeti-Karavaanpark Marble Hall Ek sien u gaap. Hier is 'n resep om u te help slaap. Bestandele: 1 Red Bull. Water. Metode: 1: Neem 10 ml van Red Bull en meng met 1 liter skoon water. Skud hierdie mengsel 100 keer. 2: Neem 10ml van hierdie mengsel en meng met 1 liter skoon water. Skud die mengsel 100 keer. 3: Neem 10ml van hierdie mengsel en meng met 1 liter skoon water. Skud die mengsel 100 keer. 4: Neem 10ml van hierdie… U kry die idee hoop ek. U moet hierdie proses 30 keer herhaal. As u teen hierdie tyd nie aan die slaap is nie, drink die laaste 10ml. As u dan nog nie slaap nie het u, u tyd gemors maar dit het u darm, anders as by “Dr” Karin Pelser , niks gekos nie.
2 hrs · Like · Dislike

How do we add this Emoticon to the list?


Here is (maybe) another Facebook fight. http://www.evernote.com/l/AOsgfuVcmZBE4ovZu9HhCDgDPaOHd5PYxU4/ So far no reply.

“…Dit sal verseker baie opskudding in die medise wetenskap veroorsaak…”

Tot dusver veroorsaak dit meer kopskudding as opskudding. :slight_smile:
Wie de moer kry sy wetenskaplike nuus van “Weekly World News”?

En dan is daar nog steeds mense wat nie Rapport glo nie!

Darn sceptics, always ruining everyone’s fun!

But here are some more stunning revelations from the Weekly World News that were obviously suppressed by the Men in Black:

http://s12.postimg.org/ac6f2f0j1/Weekly_World_News_Cover_Art_4800.jpg

Very convincing, indeed! So the one about Goliath simply must be true…

'Luthon64

So which one grew up to become Obama? The alien baby or the devil?