Waar die bokke mank begin loop, daar begin die aasvoëls te draai…
http://www.rapport.co.za/Suid-Afrika/Nuus/Geneser-se-Joost-vaar-goed-20140111
Waar die bokke mank begin loop, daar begin die aasvoëls te draai…
http://www.rapport.co.za/Suid-Afrika/Nuus/Geneser-se-Joost-vaar-goed-20140111
Neethling sê sy droom is om sy konsepklinieke aan dokters en dominees te verkoop. Dominees met klinieke!? Ek wonder altyd hoekom sulke kwaksalwers só dikwels aan geloof gekoppel is. Blyk my dìt wys op ’n dieper verbinding tussen die twee…
Hoe dit ookal mag sy, kommentaar van die jaar deur ene Jacob Maermerrie: “ [As geloofsgenesing] werk het jy in die eerste plek niks makeer nie!”
'Luthon64