Greetings earthlings

The name’s Vulcan and I’m pleased to see there’s a place for fellow South African non-believers. En ek is veral in my noppies dat daar 'n Afrikaanse afdeling is, nog altyd gedink ek is maar die enigste Afrikaner ateis.

welkom vulkaan hoop jy geniet die site

welkom

Dagsê Vulcan, en welkom van die Ooskaap af ook! 8)

Welkom, Vulcan. Ek hoop jou uitbarstings gaan nie as orals op die forum mors nie!

Ongelukkig het my planeet opgeblaas en is vol as. Jammer Hermes, maar se vir Zeus ek sal more 'n offer maak, Jesus is pissed nou dat ek Hom gekies het en Lucifer het my saam met Lillith betrap so ek word nog deur Satan gesteek ook, so daar nog die brimstone op my gat ook :slight_smile:

…Maar seriously geen Trekkies nie? :o

Yea, I am no longer the newest.

Welcome

I know Owen is a hard-core trekkie, but I don’t see him on here TOO frequently, perhaps too busy Captaining starships. I also don’t mind watching some good trek stuff (not DS9, and preferably featuring 7-of-9), but I wouldn’t call myself a trekkie.

O en welkom, ons het meer Afrikaner ateiste nodig.

Hellooooo!!! Welkom, logies… ;D

Live long and prosper Vulcan. Welkom hier. Owen is ons uber trekkie. hy is relatief purist oor wie hy as 'n trekkie ag, so ek is 'n entry level trekkie.