Ingeplante mikroskyfies

Toe ek laas gehoor het was die staafkode wat hier in die tagtigs soveel opdraend gekry het, as die merk van die dier beskou. Nou is daar blykbaar iets nuuts om Openbaring mee te versoen.