Het gisteraand (nogal op my moeder se aanbeveling) 'n debat geniet op 'n program met die naam van Kruis en Dwars op RSG. Jy kan dit hier aflaai: die potgooi (podcast) met 25 Maart 2012 se datum op. Hulle maak ook melding van 'n boek wat nogal na 'n wenner klink.