Introduce myself

Welkom Attina ons het meer Afr sprekendes nodig…dis tog die lekkertse taal om mekaar vas te vat! >:D

Welkom. Ons sien uit na julle bydraes.

Dag almal. Ek en my man is nuwe lede. Bly op die platteland, omring deur hordes christene. Voel baie verlig om deel te wees van die “verligtes”

welkom welkom
ek was self van die vrystaat af, so ek voel julle pyn.
voel vry om lekker te comment en post.

Welkom. Ook van die platteland…

Howsit Attina, ek voel elke keer bietjie beter oor die wereld as ek 'n krietiese denker ontmoet wat Afrikaans is. Welkom hier.

PS: Ek bedoel nie om aanstoot te bring aan die engelses hier nie, maar uit ons gesprek by die laaste SITP het ek besef dat Afrikaner-wees unike struikelblokke vir jou oprig op jou pad na vryheid. Dit wil my blyk dat die gevolge ook meer ernstig kan wees as jy bekend raak as 'n ateis.

Dankie aan almal. Sal kontak hou en waardeer die warm welkom. Ons bly in Bronkhorstspruit, wat baie erger is as die Vrystaat, want dis KLEIN en Baie bekrompe. My man is sy hele lewe lank al ateis. Ek het eers onlangs uitgekom, na baie vrae, wat nie beantwoord is op bevredigende wyse deur “christene” nie.

Welkom Attina. I hope you find much support here in your newfound public atheism.

Welkom, welkom! Mag julle dit hier geniet!

Hallo en welkom :wink:

Welcome. I am always encouraged to hear of Afrikaans atheists but it must be very difficult for you. Christianity is part of your Afrikaner heritage - a cultural thing - comes from Ouma and Oupa who were (are) “good wholesome Christian people” and if you reject Christianity then by default they think you have rejected them and your Afrikaner-ness.

I hope you find a home here on the forum, and a place to be yourself and comment freely on how you feel. Could offer you some relief from the verkramptes.

Hartlik welkom. Altyd bly vir nuwe stemme :slight_smile:
Bronkhorstspruit is fantasties - daar’s niks om te doen nie, so ek vermoed julle gaan nog BAIE tyd op die forum spandeer… :smiley: