So… op die Volksblad se briewe section (Suid Afrika se eie bybel-belt, dit loop oor van skuim-by-die-bek latin-spouting religious nuts) het “Frikkie Koen” hierdie JUWEEL gepost:
Frikkie Koen
2010/09/30 11:17:46 AM
AAN ALMAL WAT NIE IN GOD GLO NIE,
Julle het God genooi om wat te doen. As jy n uitdaging aan iemand rig dan stel jy voor wat in hierdie uitdaging moet gebeur. Moet daar gepraat word, of baklei, of moord of liefde of wat ook al. Het enige van julle hierdie formule gevolg . N ware verhaal. In New York daag n godloenaar GOD tot n tweegeveg uit. Waar daar duisende mense in die sraat by hom verby stap stuur GOD `n MUGGIE wat hierdie goddelose se oog in vlieg. Binne ure was hierdie man dood. Daar was voor dit of na dit nog nooit van hierdie spesie muggie gehoor nie. So bekommer julle julle liewer op watter wyse GOD met julle gaan kontak maak as hoe, want dit sal dalk te laat wees
Dis nou in response op 'n “challenge” van Frikkie dat atheists god moet challenge tot 'n ontmoeting. 'n Helse (pun intended) lot mense het dit gedoen, as predicted het liewe jesus nie gepitch nie, en nou is Frikkie upset.
Ek daag God uit tot 'n tweegeveg - muggie of renoster of wat ook al, bring it on mate!!
God jy het tot 14:00 môre middag (want dan gaan ek huis toe en gaan 'n drankie nuttig en sal dan nie meer lus wees vir kak nie) tyd om my uitdaging te aanvaar, waarna ek sal aankondig dat jy of lafhartig is of nie bestaan nie. (okay, false dilemma but what the hell eh?)
wel, ek moet bieg, toe ek nog op skool was, het ek hierdie gewoonte gehad om saans op die lawn te le, en die sterre te bekyk.
ek vra toe vir god, om vir my te wys dat hy regtig bestaan. ek is toe rewarded met 'n meteorite wat in stukke breek en my 'n moere show gee.
tipies was dit nie evidence genoeg nie.
dis was baie strange, maar ek dink regtig nie enige 'n major god gaan homself aan my steur nie.
tipies is ek 'n sucker vir superstition en tempting of fate. kan maar net nie oor daai kakkies kom nie.
so ek daag god uit, om my 'n miljoen rand te laat wen voor my verjaarsdag in november.
when my grandson was lying on his deathbed I challenged every frecking god to a duel or to take me instead and after he died, I walked for hours on the beach screaming and shouting at god to give me some sign or to fight me…only the waves answered…poor Frikkie can you imagine what he tells his kids?
Oh, dear, poor Frikkie… Die Burger en Volksblad is good fodder for this type of thing, I go browse there every so often for a chuckle or a facedesk. Hou so bietjie dop vir die volgende twee weke, dit gaan die een brief na die ander wees.
George Carlin routinely challenged god to strike him dead on stage in front of thousands of people. He died of heart problems at the ripe old age of 71. Never got struck down. Ever. God sure is not paying attention.
Yes Lilly, not even a bad dream. Very weak from the supposedly Almighty God if you ask me. Things aren’t looking up for Frikkie’s God tbh. He may have to become Muslim, I hear Allah is a fierce motherfucker.
The Volksblad is really funny - it does seem like the Free state is our local bible belt.
It’s just shocking to me that in 2010 you still read things like this.
When religious ppl ask me about how does it “feel” to be an atheist I tell them it’s like seeing colour after only seeing black and white for many years - and I can and will never go back to that black and white stage
Kraken 2010/09/29 10:22:32 AM
Soek jy aandag? Die meeste ongelowiges is oopkop, lees en dink krities en soek na die waarheid. As jou god daar was vir ons om te kry sou ons. Jy laat ook buite rekening dat baie ongelowiges eens op 'n tyd oortuigde christene was wat net soos jy geglo het hulle het 'n persoonlike verhouding met "God." Toe ek 'n jong tiener was het ek geglo dat daar met my fout moet wees omdat ek geen spoor van enige god in die wêreld kon vind nie. Vir jare het ek gesmag na die teenwoordigheid van die heilige maar niks het opgedaag nie. So aangesien jy jouself nou aangestel het as "God" se dagboekbestuurder sê vir hom hy kan my kom besoek 20h00 vanaand by my huis. Hy weet mos waar dit is. Ek sal môre kom verslag doen wat hy vir homself te sê gehad het. Ps. Ek is gewoonlik nie so disrespekvol teenoor gelowiges nie, maar jou smalende meerderwaardigheid is nie net onverenigbaar met jou eie geloof nie, maar gewoon ongeskik en onopgevoed.
But now you have me wondering. Obviously the challenge was in my time frame and any God worth this name would have understood. But Frikkie’s God has some followers that gets the age of earth and the universe so very wrong, there has got to be some concern here.
given the magnitude of the error he allows, I cannot figure whether I have loads and loads of time or very little.
I am still here as well, I told them the jewish zombie, his dad or the holy ghost would be welcome at my digs, there is water to change into wine, and maybe they can magic a pool for jesus to talk on.
I suspect jesus does not read the volksblad - maybe that is why he did’nt pitch