Kom ons drink 'n koppie tee....

’n Kruietee wat vrylik in Suid-Afrikaanse winkels en apteke verkoop word, bevat soveel kokaïen dat verbruikers die gevaar loop om dwelmtoetse te druip as hulle dit drink.

Dié produk word bemark as ’n “hemelse towerplant van die Inkas” en die vrywilligers het ingestem dat toksikoloë aan die Universiteit van Pretoria hul urine ontleed.

Klink vir my na 'n bargain na 'n lang, stressvolle dag op kantoor… >:D

http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Kokaientee-op-jou-winkelrak-20120722

Aansprake oor die tee: – gee energie; – beheer die gemoed; – help met dieet; – help teen moegheid; – help met spysvertering; – reguleer die metabolisme; en – verlig hoogtesiekte.

Sal maar moet sien hoe vinnig die produk verdwyn van die rakke af… ::slight_smile:

Daar gaan seker nou weer massa-paniek wees onder die konserwatiewes. :slight_smile:

ek sien niks oor hoe dit jou sekslewe verbeter nie…'n kak produk derhalwe!

Errr… het ons miskien probleme in hierdie area? ::slight_smile:

Cocaine increases alertness, feelings of well-being and euphoria, energy and motor activity, feelings of competence and sexuality. Athletic performance may be enhanced in sports where sustained attention and endurance is required.

Absoluut…kyk my OP oor prostraat kanker…kannie onthou waar dit was nie… :cry:

Must try that then… ;D

Ag sh*t, nou voel ek soos 'n mamparra… :stuck_out_tongue:

Sorry… :-[

moenie warrie nie…ek’s offisieel gecure…5 jaar in remissie maar seks is 'n droom…ek grap maar daaroor.