kom ons moan oor die atheists.....

oh wow. ek dink ek sopas myself biekie natgemaak. nie van vrees nie, mind you, van myself fokken sif lag.
sien, pearljam, mense soos jy word 'n draadsitter genoem. jy is 'n fokken spineless om op te staan vir waarin jy glo, so jy kruip agter jou ma se bloomers weg.
en jy is een van daai wat jou ogies toemaak by die krismis tafel, al dink jy dis 'n bol kak.
en as ek enigins gewonder het of jy die idee van atheism verstaan, het jy dit heeltemal opgevok met jou ‘geloof’ ding.
slaap jy met jou kop in koei kak?
atheist is nie 'n geloof nie jou mak hoender.
as atheist 'n geloof is, dan is nie stamps collect nie, 'n hobby.
pik by.
as jy nie wil saampraat hier nie, raak dan verlore. jy is obviously 'n maaikie van worsknorsdasbeursie-wie-de-fok-ookal, en wil sy honour defend. shame dude. weet hy jy like hom so?
as jy nie agtergekom het nie, die worsknors misbaksel, het by bek gerek, op die internet, waar elke poepol met 'n modem dit kan lees, so as hy nie wil he mense met daaroor kommentaar lewer nie, dan moes hy dit in sy bar in pretoria wes gelos het.
geloof is nie persoonlik nie, en elke donner met 'n bybel (of quran) maak fokken seker dit word in almal se kele afgedruk.
as jy regtig jou vinger uit jou gat vir lankgenoeg trek, dan sal jy sien hoeveel evil religion in die wereld inbring. en as jy enigsins van die oortuiging is dat daar geen god is nie, dan sal jy ook mak wetters soos worsdrol aanvat.
wat my laat dink, jy is een die ouens wat te kak lui is om kerk toe te gaan, en 'n behoorlike christen te wees, want jy naai en suip te lekker, so dit makliker om net te se jy’s ongelowig.
daar is militant atheism wat ek ook nou nie 'n moerse lief in gevind het nie, maar op hierdie forum, vat ons fokkers aan. veral fokkers wat so hypocrytical is. worspiel wil vloek, naai, suip, maar raak sensitive as mens sy geloofie aanvat.
assefokkenblief.
en my laaitie. ek fokken double dare jou om my moer, want ek soek lankal 'n verskoning om 'n selfrighteous klein kak soos jou aan te vat.

http://www.google.co.za/images?q=tbn:de35M21-jlNu8M::www.bbc.co.uk/bradford/content/images/2007/02/26/edith_bowman_465x370.jpg&t=1&h=94&w=118&usg=__gJPY6SJAJj0EuNSu3fKy27-k60k=

ek het nou sommer vinnig agtergekom dat jy maar net die tipiese kaksoeker is. Daai groot ou agter die pc. Jy is die ou wat nie vriende het met wie jy gesels in lewende lywe nie. Jy skuil agter jou skerm weg. Jy is die tipe wat te veel geboelie was op skool en nou het jy 'n stem gekry…want niemand kan jou deur die skerm gryp nie. Jy is die ou waarvoor alle girls gril. Jy is die tipe wat sit en draadtrek terwyl jy na fotos van nagapies kyk.

Watter geloof is wors? Ek kan nie uitmaak uit die website nie.

…en ek sal jou enige dag ontmoet

ons eie Interweb sielkundige! Wat 'n ongelooflike ontleding en sommer so verniet!

en dan streetfighter na ure!

hoe klink vier uur op die rugby veld? roflol

en wat het jy te se oor die kak wat die girl van praat?

@ OP - Hoekom mag iemand nie 'n opinie oor iemand anders he as jy vloek nie? Duidelik mag net mense wat nie vloek nie 'n opinie lewer.

Dit klink vir my moerse faktap

Ek het begrip vir haar frustrasie.

eerstens, kontkoppie. ek is 'n vrou, nie 'n girl nie. 'n girls is een van blonde nommertjies wat jou afsuig in die local pub se kakhuis.
en ek is kruip nie agter die skerms weg nie. ek sal enige fokker soos jouself in persoon aanvat, want ek intelligensie, waar jy net 'n bierpens het.
en ek het al baie firls gehad, en 'n paar dudes ook.
ek raak 'n kaksoeker as stupid fokkers soos jy hier kom en wil fokken slim wees. terwyl jy eintlik fokkol van niks weet nie.
en regtig boet, as jy dink nag-apies is draadtrek material, … dan is jy op verkeerde forum.
en as jy wil iemand moer, is jy ook meer as welkom, ek sal like om jou gevreet te mace, en jou een solid stiletto in die eiers te gee.

al ooit gehoor van projection?

hier is my vision van hoe jy lyk:
groot ou agter die pc
die ou wat nie vriende het nie
Jy was te veel geboelie was op skool
Jy is die ou waarvoor alle girls gril
Jy is die tipe wat sit en draadtrek terwyl jy na fotos van nagapies kyk.

o, wag, dis ek, who the fuck knew.

hahahahahaha

ek moet se julle girls is regtig 'n goeie afleiding van die werk net om weer die lagspiere aan die gang te kry. geniet julle viermanskap.

net om terug te kom na die punt…lees die thread dan maak daai post eintlik moerse sin, maar jy sal dit nie verstaan nie. En jy sal ook nie verstaan hoekom jy dit nie verstaan nie…dinge tick net nie lekker daar binne nie.

wow, soveel woorde, so min sense… klink of tele 'n partner gekry het.

Vloek is iets wat die christen bybel vir ons sê is verkeerd. Ek dink die christen bybel behoort op die ‘fiksie’ rakke te verskyn. Ek is nie in die gewoonte om te doen wat fiksionele karakters vir my sê om te doen nie. Dus, as iemand 'n opinie het oor my wat vloek, dan is hy/sy besig om my te veroordeel volgens sy/haar oortuigings, waarmee ek nie saamstem nie. En dit is faktap. Vloek is maar net 'n voorbeeld hiervan, die argument kan op vele dinge van toepassing wees. Nee, mense wat nie vloek nie, mag ook nie 'n opinie lewer nie, want mense is nie veronderstel om mekaar te veroordeel op grond van iets wat hulle doen wat niks met ander uit te waai het nie.
Ek mag en sal vloek as ek wil.
Fokkit.

ek dink nou aan boogie se post van die pope song.

Die vloek ding… In Army is ons geleer dat jy mag vloek maar nie iemand vloek nie.

@ lilli - Hoekom is jou stelling dan “Kom ons moan oor die atheists terwyl ek vloek soos 'n matroos”?

eerstens, dis my stelling en post, jou chop.
tweedens, dis ironie. look it up.

Dankie GCG, jy is inderdaad korrek, dit was jou stelling, en post, en ek geniet dit.
PearlJam, Wat presies sou jou probleem daarmee wees as dit my stelling was? Ek was onder die indruk dat ek dit baie duidelik gemaak het dat ek nie goedkeur as mense oor mense moan nie. Of ans mense oor mense wat vloek moan nie. Hou net fokken op moan.
Fokkit.

ok, ek is 'n chop, kak gekyk. daai ironie is vir my te veel gemik op christenskap en dan is dit nie meer ironies nie want daai post op die blog kom nie van 'n spesifieke christen nie

uhm, hy is wit, afrikaans, hy complain oor mense die kak uit christendom vat, die ou is sure as shit nie 'n hindu nie.

jammer, ek het wragtig nie raakgesien dat hy moan oor mense wat nie van christene hou nie, net die post wat hy nie van die facebook christene hou en dit in sy keel probeer druk nie

'n draadsitter christen. ai ai, die beste soort.
wil nie die geloof in sy keel afhe nie, maar oh hel. iemand moet tog net nie SY geloof aanvat nie.
hy’s slapgat.