Ligloop vir die Religie van Vrede

Nes jy dink hulle kan nie maller nie, dan bewys hulle jou verkeerd…

http://www.beeld.com/Wereld/Nuus/Sfinks-en-piramides-is-glo-afgodies-20121121

Sfinks en piramides is glo ‘afgodies’

Die sfinks en die piramides van Giza naby Kaïro moet vernietig word, want hulle is “afgodies”.

So het Moergan Salem al-Gohari (50), ’n fundamentalistiese Islamitiese leier in Egipte, onlangs in ’n onderhoud met ’n Egiptiese TV-stasie gesê.

Gohari is twee keer tydens die diktatuur van wyle pres. Hosni Moebarak weens sy oproepe tot geweld veroordeel.

Hy het saam met die Taliban in Afganistan geveg en in Maart 2001 selfs gehelp om die bekende Boeddha-beelde van Bamijan op te blaas.

“Alle Moslems móét die Islam se leerstukke toepas om sulke afgode te verwyder, soos ons gedoen het toe ons die Boeddha-standbeelde vernietig het,” het hy gesê. “Allah het die profeet Mohammed beveel om afgodsbeelde te vernietig.”

Die sfinks en die piramides van Giza is waarskynlik 4 500 jaar oud, al in die antieke tyd as een van die sewe wêreldwonders gereken, en pomp jaarliks miljoene deur toerisme in die Egiptiese ekonomie.

Ihab el-Badri, ’n toerismeleier, wil pres. Mohammed Moersi glo voor die hof daag weens sy regering se “gebrek aan reaksie” op Gohari se dreigemente. Moersi is lid van die konserwatiewe Moslem-Broederskap.

Daar is kommer dat die beweging se radikale vleuel hom tot ekstremistiese standpunte kan dwing.

Ridicule is the only sane response to such senseless and inflammatory iconoclasm. It’s no wonder that this lunacy emanates most stridently from those who follow a conceited narcissist and bloodthirsty psychopath as their god, one who has a deranged egomaniacal paedophile as his prophet.

Murgan Salem al-Gohari needs to understand that retaliation will be swift and merciless: The opening of a pork sausage factory in Mecca’s centre.

'Luthon64

Sobering how this guy trumpets the destruction of priceless monuments as a victory.

The blowing up of the buddha statues was one of the all-time great facepalm moments of history. And yet somewhere some douchebag thinks he’s done the world a favour. I guess when you’re deluded you are REALLY deluded.

The opening of a pork sausage factory in Mecca’s centre.

I’ll run the distillery.

Terwyl skeptici dikwels krities is oor die gebrekkige moraliteit wat in godsdienstige geskrifte soos Die Bybel en Koran voorkom en voorbeelde daarvan aanhaal, bly dit wat nié gesê word nie dikwels vergete. Wat sê hierdie geskrifte oor natuurbewaring of die bewaring van historiese erfenis? Ek is nie bekend met die Koran nie, maar kan aan geen voorbeelde in Die Bybel dink nie. Al-Gohari mag reg wees dat die piramides en sfinks hul ontstaan aan afgodery verleen, maar na die beste van my kennis aanbid niemand vandag meer hierdie simbole nie. Selfs uit `n Islamitiese uitgangspunt, is daar geen rasionele motief om dit te wil vernietig nie - nie dat Islam rasioneel is nie. Van veel meer belang as die godsdienstige implikasies, is die historiese en kulturele waarde van hierdie “wonders”. Mag koel koppe seëvier.