"n Droe Wit Seisoen

Nie 'n lekker boek nie maar ons geskiedenis. Wat ek teen Andre P Brink het is dat sy “gewone” karakters, mense soos ek, nie die Afrikaans praat wat ek praat nie. Ek moes twee woorde gaan naslaan! Ek het 'n jaar lank 'n kamer gedeel met met 'n “Kaptein Stolz”, die baddy in die verhaal. Dit was die berugde Ferdi Barnard, so ek kon 'n biedjie verstaan hoe die ou se kop werk. Ek was 17 en hy het my hel gegee.