brian jy’s 'n fokken legend ;D
Niks wat 'n paar rand nie in 'n paar dae kan uitsort nie
ek suspect jy is in niemand se boks nie. ooit.
tele, is dit jy? hierdie passer om sy eie gat klink so bekend!?
PearlJam post:22: GCG post:19:en soos iemand wat nog nooit attempt het om iets te publish nie, is jy so dik deur die kak oor hoe fokken moeilik dit is om published te raak.
Niks wat 'n paar rand nie in 'n paar dae kan uitsort nie
tele, is dit jy? hierdie passer om sy eie gat klink so bekend!?
dit klink bekend want dit is algemene praktyk in die besigheidswereld
en hier dog ek nou die dag gaan stadig wees.
dankie knoffeljam, dis min dat 'n trol in die afrikaanse section opduik.
ja en ek geniet dit so om die taal in woestheid te laat uit! Bliksem dis lekker.
en hier dog ek nou die dag gaan stadig wees.
dankie knoffeljam, dis min dat 'n trol in die afrikaanse section opduik.
plesier cgc, ek is bly die dag het bietjie meer lewe as wat jy verwag het van die ampervrydag
ek kannie wag dat jy biekie jozi toe kom nie brain, ons gaan soveel kak praat
ek ook…dit gaan moers wees…maak net seker Gavin is nie daar nie (speel maar hy’s 'n bakgat laaitie)
hy dreig alklaar om ons in 'n kamer toe te sluit tot ons klaar kak gepraat het en hy 'n woord edgeways kan inkry.
solank daar genoeg drank is en 'n switch virrie laait!
Min so vermaaklik soos ’n lekker ou modderslingery, nè? En dit wil blyk dat PrewelDjêm (of Kosie of watookal) ’n heelwat gewillige teiken bied met sy, “Gooi my! Gooi my!” Maar ek dink nie hy’s ons einste Teleological nie want hy’t so pas die “woo-woo nut” skakel ontdek.
'Luthon64
Telic is te besig op MyBB waar sy ban gister geindig het. 9 spraakbane in twee dae daar begin. Maligheid
ek dink ook nie meer dis tele nie, tele het darm so halwe sin vir humor. tele se posts is hengse singleminded, en al is dit complete bollocks, kommentaar hy darm oor baie verskillende goed, en sit nie vas in afrikaans nie.
om honest te wees, ou jamtert raak oud nou anyways.
Ek moes gedurig my giggel sluk. Lank laas so lekker en aanhoudend gelag. Het nou nie juis baie werk gedoen gekry nie…
Dankie GCG, jy’s verskaf baie plesier.
glad to be of service.
daai bra het nou wragtig die verkeerde dag gekies om op my battery te piss.
like lambs to the slaughter.
Four threads into flame wars in 24 hours. Must be some kind of record.
Can the Afrikaans speakers on this forum please be nicer to each other?
Thank you.
Yours truly
Graham
die feit dat jy die term ‘mof’ gebruik, skree kliphard dat jy geen respek vir die gay gemeenskap het nie.
jy is die dik van die homofobie, dit klou aan jou.
Jy weet dat ons in Pollsmoor glo net die wyfie is gay
Jy weet dat dit julle ouens van Pollsmoor domonnosel maak?
Eendag sal mense seker besef dat net omdat hulle iets glo, dit nie noodwendig waar is nie… dan weer, vir dom is daar nie regtig pille nie.