Dit is vir my redelik deur die kak as 'n mof veroordeel word na die hel selfs in sy eie geloof al dien hy sy god met meer oorgawe as 'n heteroseksuele persoon
die feit dat jy die term ‘mof’ gebruik, skree kliphard dat jy geen respek vir die gay gemeenskap het nie.
jy is die dik van die homofobie, dit klou aan jou.
Hoor hier ou seun, jy ken my nie en jy maak kak aannames. As jy maar net weet watse debatte ek al gehad het met gelowiges oor gay vriende van my, maar hulle is nie so fkn sensitiewe girly tipe soos jy nie
thanks faerie, ten minste sien jy bietjie humor raak. Maar om soos Gay Christian Girl op te tree wys nie die vlak van intellek! Shame, maar almal kan nie slim wees nie. Ons aanvaar jou vir wat jy is
Dankie vir die aanvaarding, net jammer dat jy net so effe vlak van intellek is om nie te kan besef dat ek eintlik vir jou lag nie. Jy is snaaks, en siestog, o-so-tipies.
lol, ek het geweet ek gaan jou vang met daai een. Julle is so voorspelbaar. Die 4 musketiers van die forum…geniet julleself en geniet julle draadtrek sessie vanaand. Hierdie is nou genoeg kak vir 'n lang tyd.
nee wat, die lewe is te lekker. daar is heeltemal te veel dom fokkers soos jy om my mee te entertain.
ek moet se though, dis die eerste keer wat iemand vir my seun noem. that’s new.
en supposedly is ek 'n girly dude/
shit faerie, nou wat moet ek nou van my sexual identity maak. ek gaan dalk sukkel met die draadtrek, maar dalk kan hy draad trek vir ons, ek reken hy is redelik ge-oefen met dit.
Dis nou juis hoekom ek aan die yskas gedink het, dis ook nou die enigste drade beskikbaar vir ons. kan nogal 'n shocking experience afgee as ons nou regtig lus het?
jissie brian, nou worry ek oor jou.
jy’t 'n beesblaas, en 'n ketelkoord in jou ass. kyk, ek het nie worries met mense en hulle individual kinks nie, maar ek weetnie hoe safe ketelkoorde is nie…
@cumjam: brian is so effens fokken slimmer as die meeste van ons hier. wanneer laas het JY 'n boek gepublish? hmmmmm?
cheap shots. cheaps shots for shallow minds.
o askies, jy kan seker nie engels lees nie.
blogs is vir mense wat te slapgat is om 'n boek gepublish te kry. soos myself. no offence micheal and the rest. you know what i mean.
ek dink anyway nie brian se boek is beskikbaar by die local adult store nie, en daai goeters is nie boeke nie hoor, dis magazines.
mens kry boekie by boekwinkels, ek sal jou graag wys hoe die binnekant van een lyk.
en soos iemand wat nog nooit attempt het om iets te publish nie, is jy so dik deur die kak oor hoe fokken moeilik dit is om published te raak.
sien, waar julle almal die pot heeltemal mis sit is om my in die boksie te plaas van “ek het liewe jesus in my hart” julle kan fkl uitrig met my en daai kak nie. Ek is nie in daai boks nie