’n Mens sou dìt redelik kon verwag het, ja. Op die huidige stadium is daar naastenby 39,000 verkillende opvattings net van die Christelike geloof alleen in die wêreld om nie eers oor al die ander gelowe te praat nie. Dit dui aan dat Christene nie ’n homogene groep is nie; eintlik meer as dit: hulle kan nie eers onder mekaar ooreenstem oor wat hulle nou eintlik glo nie en omtrent elkeen voel geregtig om al die ander van dwaalleer te beskuldig. Dis hoekom geloof en teologie só ’n lekker ou grappie is.
Uit hulle aard uit is teoloë baie begaafd wanneer dit kom by stories opmaak hoe om hulle standpunt te rasionaliseer, gewoonweg op ’n manier wat gewone mense net nog deurmekaar maak. Die ingewikkelde en skaars ontsyferbare fabels wat daai experts gereeld (en aspris!) opkots is in meeste gevalle genoeg om gewone mense te verwar tot op die punt waar hulle dit aanvaar omdat dit skynbaar hulle koppe tebowe gaan. Die gewone kerkbankers vat meesal maar net dit as feitlik wat hulle by hul ouers en dominees geleer het want hulle is of te lui, te sotlik of te geïndoktrineer om die stellings ernstig en/of konsekwent te bevraagteken.
Omdat hulle die ontologiese probleem wat hulle oopvleg wanneer hulle “god” as “oplossing” vir die oersprong van moraliteit aanbied, geensins verstaan nie. “God” is ’n gerieflike maar betekenislose wegsteekplek vir mense se onkunde. Dit is min in gelowiges se vermoëns om hulle onkunde oor sekere dinge te erken. Ons het dikwels al voorbeelde daarvan op hierdie forum gesien.
nee, dis so rilling by my ruggraad af en my kieue wat styf trek - geheel en al onwillekeurig. Jare se indoktrinasie of deel van my gene is ek onseker oor.
Wel mense, ek het daardie oulike manne so beloer en een ding bevind:
ek gril glad nie daarvoor nie!
Nee, menere. Daar kom so 'n heerlike warm gevoelte in opstand in my binneste. Ek het absoluut niks teen homoseksuele nie. Glo my vry, sekere dele van my lyf sou nou graag teen hulle wou wees In die naam van liefde (lees lus) en so aan.
Okay, kom ons kyk na die woord van God. Alles op aarde, soos die Woord stel, is deur God geskape. Mense word deur God in die moederskoot gevorm (job 10:9, Ps 139:13, Jer 1:5). As alle mense deur God in gevorm is, geld Gen 1:26 tog vir almal. Om julle geheues te verfris:
Gen 1:26 En God het gesê: Laat Ons mense maak na ons beeld, na ons gelykenis…
Dus…alle mense wat deur God geskape is (dit is almal op die planeet) is in Sy beeldtenis geskape. soos Hy dit goed gedink het. Daarom kan geen een groep voorkeur kry bo ander groepe nie.
Catholic Beliefs and Teachings. Hierdie is ‘n goeie wegspring punt o moor die debat te lees. Onthou dat Hitler self sy opdrag om die jode te vernietig uit die Bybel kon haal. So ook die mense wat apartheid aangehang het.
Ek vra altyd vir blinde volgelinge van die bybel of hulle slawe het? Die antwoord is gewoonlik: NEE! Dis tog onbybels. Maar dit is nie. Selfs in die Nuwe Testament lees ons van slawerny.
Baie issues wat mense uit die bybel haal is a easy cop out vir die wat intolerant is, of die wat te lui is om vir hulleself die saak uit te pluis.
Ek dink nie die bybel is totaal useless nie - verskeie bybel stories is mooi stories, byvoorbeeld die storie van die barmhartige samaritaat - iets wat ek sou oorweeg as 'n lekker bedtime storie met die morele lessie vir kindertjies dat dit nice is om mense wat bietjie sukkel te help as ju in staat is om dit te doen, sonder om iets terug te verwag. So-ook sal ek vir 'n kind die storie van rooikappie vertel - en hoop dat die kiddie sou leer dat dit nogal friggin stupid is om alleen deur 'n woud te loop met 'n mandjie vol goodies.
Punt is - die bybel bevat stories. Dis fiksie.
so gepraat van sprokiesverhale…ek’t so 'n paar weke terug 'n hele bundel sprokiesverhale van Grimm Br, H C Anderson en Aesop gelees in hul oorspronklike maar vertaalde formaat…Jisses! Daar was 'n hele klomp wat totaal immoreel was (byv incest was OK tussen 'n Koning en sy dogter!) natuurlik ook moord etc…Baie van die verhale was amper onherkenbaar (Byv Cinderella etc). Hoekom het ek hulle gelees? Wonder self. Miskien my tweede childhood!
Ekt oor die vakansie vir die eerste keer die volledige werke van CS Lewis gelees. Wow - die goed wat vir kinders opgedis word is dikwels nogal… uhm… vreemd. Waar dat daar verskriklik baie ‘morally questionable’ stuff in sprokies van vertel word. Selfs kinders weet (vermoed ek?) dat bloedskande dodgy is (die woord sê genoeg?) So is die sprokie presies geformuleer om kinders bloot te stel aan die idee dat dit net 'n storie is, en dat fiksionele karakters ander morele waardes mag hê as wat ons waarde aan toeskryf? Ek weet nie, eks net bly dat die stories altyd happy endings het. (OK, nie as jy die posisie van die heks in Hansie en Grietjie oorweeg nie…)
BM, I suspect that ditty’s origin was about a snake…sien die mamba, my child, kill it dead! Reminds me of an incident when I was 2; lived in a dorpie Okahandja Namibia and due to the heat my mother put me in a cot so that she could have some sleep in the afternoon. She heard me jabbering away, googling (real gurgles)and laughing. When she walked out to see what was potting there was this massive cobra, hood wide and swaying in front of me lying coiled up in the cot while I was talking to it!! (wtf!!) My ol’ lady (she turned 94 last week), being a good golfer grabbed a club (forget what number it was) and took the snake’s head off with one swipe. What they say about angels?