ek’t lekker gekry toe ek dit sien ;D
Gavin gaan ook join as 'n woo woo Hy’s eintlik 'n ateis maar glo in spirits en sulke goeters… hy se hy gaan ons ‘convert’ from the DARK side Good luck Gavin!! ek’t 'n gevoelentheid oor jou gehad!! Hoe’s daai vir woo?
maar hy’s reg…die wereld is ryp vir 'n boek van jou…“The world as seen by GCG” heheh
tussen jou en stevo sal julle my maar moet coach oor boek-skryf
Dit klink na 'n lekker challenge!! miskien leer jy ons om minder ernstig te wees!
En miskien my ook leer om beter Afrikaans praat (heheh). Boek-skryf is maklik, vat net tyd en “iron-will determination”. Maar boek-publish is nog 'n blerrie storie. Maar vir seker sal 'n boek “The World According To GCG” 'n plek van honour sit in my boekrak.
dis 'n nice droom, om 'n boek te skryf, maar soos alle terry pratchett wannabe’s, word die genre gou oud, en jou boek (as jy dit published kry natuurlik) op die shelf tussen honderde ander snaakse mense.
en since my viewpoint nou die almal se koppie tee is nie, reken ek, ek sal my opinion hou vir die forum. my hande is anyway te vol met kittens grootmaak en awesome wees
my hande is anyway te vol met kittens grootmaak en awesome wees
Ek’s op soek na LucyFur… pik swart katjie, as jy een teekom, sy Ma wag vir hom…
dis funny,my mammie kat se naam is Lucy. Fur. sy is spierwit. my drol ex het haar daai naam gegee. ek gee my pets regal name, soos isis or priya.
die tweetjies wat ek nou het, is feral kitties. die grys enetjie kom heel goed aan. net nog biekie skirikerig vir, wel, als. die ginger is kruisbevok, so ons speel nou 'n speletjie van wie kan wie die beste ignore. die idee is, dat die natural kitten curiousity sal oorvat. hy klim nou al op die bed, en blixem die kak uit my hand en vingers uit, en bespring my tone onder die duvet. maar blaas en doen 'n nommer as ek aan hom probeer vat. so ons sal maar sien. maar annersins is hy heel healthy. sien nog hoe die klein wetter gaan opeindig as een van die menagerie, since hy al 4 maande oud is, en ek sien nie dat hy sal mak genoeg wees om te re-home teen die tyd wat hy 6 maande is nie. en niemand soek groot katte nie.
Ons is kat-beneuk… het 'n “garage” cat (dis sy naam) en is ook feral, maar oud verby, bly nou al 4 jaar in ons garage en niemand behalwe my pa (wat niks van katte hou nie) mag aan hom vat nie. Het so rukkie terug vir hom een van daai kat mandjies met die dakkies op gekoop, hy spandeer sy dae daarin en ons moet nou sy kossies vir hom by die mandjie neersit, sy bene wil nie meer so lekker nie. Hy loop darem nog so bietjie rond laat namiddae,maar ek dink sy dae is maar kort nou. Die ene scars en grys hare, pragtig…
Moes toe nou die dag my ouvrou laat uitsit… kanker regdeur en die kop heelemal in 'n ander heelal, glad nie lekker nie. So daar is spasie vir 'n baba, maar ek is glad nie haastig nie, treur nog oor die ouvrou. LucyFur sal kom op sy tyd.
brian jou blixem!!! wragtag die wereld is klein.
gavin bekruip my nou en kak my uit dat ek nie 'n boek skryf nie.
Hey’t skinner is lekker! Dankie virrie groot HALLO!
Jammer Tweefo, ons het jou draad so bietjie uitgerafel hier. My boodskap aan daai tannies van Middelburg is as volg:
Die selfvoldane smaad van die oënskynlik deugsame is dikwels meer aanstootlik as die beweerde gebrek aan deug.
dis mos nou erg mooi afrikaans. waarvan ek about fokkol verstaan nie. wys maar watse taal ek lees en in dink. ek praat deesdae al ingils met my katte en honde ook.
ek sukkel skoon afrikaans gooi met my buds. ek klink seker soos 'n lekker douche as ek so oor my woorde neermoer.