eendag was die hippy dude wat in die lug bly, en hy was kak bored. so sit hy die een oggend en krap kaas tussen sy tone, en kry 'n moerse brein-fart.
hy gaat vir homself 'n science project aanmekaarmoer.
since hy so effe superpowers het, begin hy sommer om lig en donker uitmekaar te sit, since hy nog altyd in hierdie grys inbetween kak gebly het, dit was ook sommer tos.
toe kry hy 'n itch in sy ass, en nadat hy sy juik geblus het, toe sit daar 'n klingon teen sy vinger vas. hy noem dit toe sommer aarde.
na 'n paar uur se vinger ruik, besluit hy om water op sy science project te sit. hy moes eers google hoe om water te maak, since dit biekie meer complicated as die aarde self is.
en na 'n particularly goeie blunt, envision hy toe sommer plante en diere. en hy skeem dit was radical en shit. en hy vang 'n dos.
terwyl hy droom, check hy hierdie handsome dude om die strand hardloop, met so rooi speedo aan, borshare wat so wip elke keer as sy voet die sand slaan.
wel hippy dude word wakker met 'n meneer van 'n hard-on, and skeem hy moet planmaak.
hy gaan loop rond op sy science project aka aarde, en gryp sommer 'n handvol klei by die eerste bog, en begin 'n voodoo doll aanmekaar moer. jy sien, dis voor polymers ontdek is, so blowup dolls is biekie out of the question.
anyhows. die hippie dude maak toe die voodoo doll, en met 'n moerse cool party trick wat hy by lucifer geleer het, blaas hy asem in die kontrepsie in.
nou die bra was nou nie so handsome soos die ou in sy drome nie, maar hy kon seker maar doen.
sien, hippie dude is nou nie 'n drol nie, so hy skeem hy gaan die nuwe ou biekie wine en dine eers. en hy skeem die ou moet seker ook 'n naam kry, so hy seg hom sommer adam.
vir die volgende paar dae try hippie dude elke trick in die boek: blomme, kittens, poetry. maar fokkol kry adam interrested in hippie dude nie.
so toe strip hippie dude totally sy moer. en terwyl adam slaap, skeem hy, hy gat vir hom gryp, rape en escape.
nou hippie dude het gerook voor hy af aarde toe gekom het, so terwyl hy besig was om adam te bekruip, blixem hy oor ‘n klip neer in die donker, en val bo-op adam, wat oraait sou gewees het, as adam nie so kak befok kwaad was oor die hele mission nie.
‘dude’ se adam ’ waddefok ou?’
hippie dude is nou nie so goed met kak-stories uitdink nie, so hy dink vinnig 'n bullshit uit, en seg hy het vir adam kom wakker maak dat hy vir hom 'n buddie op aarde kan gee.
so adam check hom sooooo uit, en hippie dude sien hy het nou sy gat in 'n riem.
nogsteeds biekie gerook, besluit hy sommer hy gaan 'n rib van adam vat, en hom vir 'n tweeling maak.
wel, obviously het hy nie mooi gekyk waddefok hy doen nie, want hy ‘tweeling’, se tottie is insanely klein, en hy het twee huge ballas op sy borskas.
dit was nou biekie van 'n fokkop.
maar adam check die storie so, en hy skeem dis lekker, dankie.
hippie dude is nie vreeslik happy nie, so hy fokkof na sy eie pozzie, en gaan sulk.
in die meantime het satan die hele storie so sit en bekyk op youtube, en geskeem dis die snaakste, meer perverte shit wat hy nog ooit gecheck het. en since hy dink hippie dude is so effe van 'n douchebag, skeem hy, dat hier is opportunity om hectic kak aan te jaag.
nou adam, en die nuwe gevreet, wat hy sommer eva genoem het, cruize deur die pozzie wat die sky dude gemaak het, en dis lekker, want almal is kaalgat, en daar is strawberries orals. nou mens weet wat strawberries aan 'n girl doen. so daar word erg en aanhoudend gepomp.
hippie dude like dit fokkol, en is kak jaloers, so hy besluit om drol op homself te trek, en maak hierdie boom, wat hectic lekker vrugte dra, soveel so dat die birds hulleself morsdood vreet aan die goed. en omdat hy 'n poepol is, se hippie dude vir die twee, dat hulle nie van die boom se vrugte mag eet en of brannewyn stook nie.
dit was sommer kak, dink hulle, maar whatever.
dit gaan als moerse in paradise, daar is bunnies en bokkies die wereld vol, en eva se gat word goed rond van al die strawberries vreet. adam lyk so biekie dun om die kiewe, en hy skeem hy moet chill van al die gepomp, want hy gaan nou uitmekaar moer. hy fokkof biekie op 'n fishing trip om van eva af weg te kom. sy nag hom anyway te veel oor die donnerse blomme in die tuin, die bome, die gras…
so eva is bored en shit, en sy check die boom, en sy check iets blink in die blare, en haar ogies gaan soos casino lights!
meantime, het lucifer homself in 'n slang verander, natuurlik, gladnie phallic in nature nie.
hy tjune eva, kom chow die vruggies bokkie, dis kak lekker, en dit sal jou leer hoe om te colour co-ordinate.
nou daar is mense wat seg dat eva moerse gebattle het met haar conscience oor die besluit, maar ek kan se, dis 'n kak storie. sy gryp daai vrug so vinnig, dat die slang sy kak of skrik.
eva graze daai vrug moerse, en skeem dit helse lekker, en vreet haarself stukkend.
nadat adam terug is van sy sulk session, check hy sy girl sit onder die boom, en lyk heel aangenaam.
nou mense sal ook se dat eva vir adam verlei het met die vrug, dis ook 'n bullshit storie. adam het sommer op eva se kop getrap om teen die stam uit te kom.
lang storie kort.
altwee het hulle gatte af gevreet, en dit was moerse.
satan, die mak fokker wat hy is, sit die hele mission op youtube en facebook, en maak seker hippie dude word getag.
teen die tyd wat hippie dude eventually ophou farmville speel het, en sy updates gechek het, het al die arch-angels en demons lankal 'n moerse debate oor die hele storie gehad, en fan pages op Facebook gemaak.
nou hippie dude het gladnie gedink dis fokken snaaks nie. en sy moer was erg bitter oor almal gedink het dis 'n moerse grap.
hy corner vir adam en eva in die tuin, en tjune hulle 'waddefok?!"
adam flip hom die bird, en gaan voort om eva te probeer oortuig vir 'n threesome met lilith.
nou hippie dude gooi sy toys one time, en blixem hulle by die tuin uit, en seg vir adam ’ kak sal jy kak fokker. niks meer freebies vir jou nie. behalwe as jy vir die ANC werk’
vir eva seg hy ‘jou hoerslet van gam. jy sal babies by jou whatsit uitdruk en jy sal kak. en jy sal sukkel met seluliet en spatare en zits vir fokken ewig!’
hippie dude fok terug na sy pozzie toe, en los adam en eva in die middel van fokken nerens in brixton.
laas wat ek gehoor het, verkoop adam car-chargers en hangers. en eva turn tricks op die hoek van rivonia and grayston. ek hoor haar pryse vir 'n blowie is heel redelik.