Nigerian grad student uses magnets to 'prove' gay marriage is wrong

Jy sal maak dat ek my skeptisisme heroorweeg. Dis jammer al sy aanhangers vee hulself af aan al die poligamie in die bybel, anders kon die hele kerk ding nogal 'n jol gewees het.

Dan weer, mens kan net só ver gaan voor ‘die staat’ jou verklaar as 'n ‘kultus’.

Jy verstaan hom heeltemal verkeerd. Hy het bloot bedoel jy moet jou tafels ken. :slight_smile:

O, jy meen sy bedoeling was min of meer die teenoorgestelde van “divide and conquer”? Indien wél, laat dit my wonder hoekom hy homself altyd by mense se sekslewens wil add maar gelyktydig van die res van hul bestaan homself heeltemaal subtract. Ek dink hy moet homself eerder gerus gaan exponentiate, die wiskundige ou convolution kernel.

'Luthon64