"Psigotiese" toetse

Ek het hierde juweeltjie raakgeloop op facebook (Dit gaan oor die SAPD):

“Le dit voor die deur van korrupte werwing en lui ondersoekwerk. Waar kan jy beste 2000 poste uit 30000 aansoeke kry in onder 3 mnde? Belaglik en dan as jy mense aanbeveel is daar fout met [u]psigotiese toetse. Sou graag daai lede se uitslae wil sien!”