Rapport skryf dat godsdienstigheid afneem in SA

Wil jy nou meer … 8)

… alhoewel, sommige van die opmerkings aan die einde spreek steeds boekdele. ::slight_smile:

Rigil

Dank die Here!

Moeilik om in 'n liefdevolle god te glo met al die stront wat ons in hierdie land oorkom… Job is 'n uitsonderlike geval.

As hulle my gevra het of ek “meelewend” is sou ek nie kon antwoord nie. Eerste keer dat ek die woord sien.

Die 13% klink vir my beitjie min, in die 2001 sensus was SA op 15.1% wat geen geloof het nie. Dink ons behoort nou naby aan 20% te wees. 'n Interessante ding oor die 2011 sensus is dat daar geen vraag oor geloof was nie. Ek het by iemand by die wiskunde departement hier(NWU) wat vir StatsSA werk doen, gehoor dat volgens die nuwe CSIR modelle waarvoor die sensus data ingesamel word dat in SA 'n persoon se geloof geen noemenswaardig impak het nie. Dus in SA het geloof omtrent geen impak op hoe mens lewe as jy dit met ander faktors soos ras of inkomste vergelyk nie.

...die nuwe CSIR modelle waarvoor die sensus data ingesamel word dat in SA 'n persoon se geloof geen noemenswaardig impak het nie. Dus in SA het geloof omtrent geen impak op hoe mens lewe as jy dit met ander faktors soos ras of inkomste vergelyk nie.

Ek vind dit interessant. Geloof het na my mening 'n beduidende impak op hoe mense leef: byv: the verbruik van sekere vleissoorte soos vark en selfs seekosse is gekoppel aan geloof en voorspellings van konsumpsie kan hierop gebaseer word. As die SA bevolking skerp sou neig na Islam soos in sekere Afrika state tans gebeur, dan behoort dit in ag geneem word in byv stadsbeplanning waar moskees opgerig mog word: dink aan die noise pollution of caterwauling (wtf!!). Natuurlik is die vraag relatief as dit vergelyk word met inkomste ens maar gegewe sosio-ekonomiese trends behoort dit in ag geneem te word. Soos die artikel in die Rapport dan ook weerspiel, is daar 'n negatiewe verband tussen welvaart en geloof. Van Geuss se navorsing 'n paar dekades gelede het dan ook aangedui dat ‘winning nations/economies’ 'n beduidende korrelasie toon met lewensverwagting (die benchmark was 72 jaar) en slegs een ander faktor (an export driven economy). Armoede, gekoppel aan die uitbuiting van ignorance deur kerke ens. is na my mening 'n belangrike indikator wat gemeet kan word deur nie slegs geloof nie maar ook die intensitiet daarvan (radikalisme ens).

En dan is daar gesondheids-kwessies wat ontstaan as gevolg van “tradisionele medisyne”. Afrika aartapel enigiemand?

Vra maar vir my, ek het groot geword as 'n Sewende Dag Adventis - die heilige sabbat onderhou (vrydag sonsak- sat sonsak) - wat beteken geen tv (behalwe vir 3ABN/Hope Channnel, die kerk se FTA kanale en jy mag of course nie werk of iets koop nie, niks behalwe kerk, eet en slaap nie (ok party laat toe dat jy bordspeletjies mag speel), mag nie rook/drink nie, mag nie dans nie, mag nie die Levitiese onrein vleise eet nie, of beter, jy’s heiliger as jy geen vleis eet nie (vegataries, even beter as jy vegan is) die kerk se heilige profetes was Ellen G. White, wie se boeke net so belangrik en heilig geag word as die bybel (Ou Afrikaanse vertaling/Old King James, want hulle is die akkuraatse, o, en hoe’s die: Geen sekulere musiek nie, veral nie Rock nie, nie even eers Gospel rock nie, dit moet fokken morbiede kak gospel wees, nie dat gospel musie enigsins ooit rerig totally nice is nie (hoewel ek hou nog van van die musiek, as jy die liewe jesus kak ignoreer en net na die musiek stuk luister)

Geen BEDUIWELSE impak nie - daar is gehele politieke partye wat gesentreerd is om die kak, neem nou bv net die Christen Deomokratiese Party in ag, en as dit gaan oor in goed glo, is daar altyd zuma en sy stort en om te onthou om beet te eet as jy vigs het

Rant Klaar