Dammit. Ja. Onderwerp.
Sien wat gebeur as jy nie genoeg afrikaans praat of lees nie.
Dammit. Ja. Onderwerp.
Sien wat gebeur as jy nie genoeg afrikaans praat of lees nie.
“besprekingsvoortgang”
definitief te lank maar daar is moontlikhede vir verkorting! en beter as “draad”
spraakbaan
praatpyl
kletser
en julle wou die een toemaak! ons is besig met baanbrekerwerk hier!
“Spraakbaan.” Ditsem!
'Luthon64
Die Ingelsman dink ook “spraakbaan” klink mooi!
Afrikaans is 'n mooi taal.
En daarmee verklaar ek hierdie spraakbaan suksesvol
Alles onder die son in een kompakte spraakbaan, van die mysterie van die vroulike wese tot die skepping van neologsismes, hier is iets vir almal.
Nee donner, ek sal halfte van daai woorde moet gaan loop opsoek in die dictionary!