Sprokies en rympies

[Split from Flame Wars here.]

Ek maak beswaar teen forumlede wat daarop uit is om die “Flame War” afdeling van die forum te ondermyn met sprokies en rympies. Hierdie onsedelike wangedrag moet onmiddelik einde kry!

Daar is `n bespreking oor Siembamba se oorsprong hier.

Mambas het nie nekke nie.

Mintaka

…en skilpad het nie vere nie

ennie kat kommie weer nie!

en 'n springkaan het nie pere nie

Maar ek like onsedelike wangedrag!

jy weet mos

O die donkie, o die donkie
O die donkie is 'n wonderlike ding
Hy spring oor die muur
en skraap sy spier
O die donkie is 'n wonderlike ding ;D ;D ;D

[Age restriction 16; parental guidance advised.]

Sien mamba? Papa se slangie,
Sien mamba? Papa se slangie,
vryf sy nekkie, hou sy koppie hoog,
'sop as hy spoeg,
hy spoeg in jou oog.

;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D
ek’t gedag dis 'n bloukop koggelmander
waar hy byt
kom kleintjies uit!

Sigh, I grew up in a rough neighborhood, how many people are familiar with this one?

Is jy lus? Vir 'n stukkie vis? Of is jy bang? Vir my rooikop slang?

Hy kannie pik.
Hy kan net spuit.
Maar waar hy spuit,
kom 'n kleintjie uit.

::slight_smile: