Suurstof terapie

Het hierdie in ons koerant hier op Middelburg raak geloop. Suurstof terapie? Klink soos maar net nog 'n manier om geld van eienaar te laat verander. Ek hou van die “200 jaar gelede het die aarde se atmosfeer uit 40% suurstof bestaan”! As jy dit kan glo sal jy seker in hierdie terapie ook glo.


Middelburg Kaap of Mpumalanga?

Ek sien Mev Pretorius se behandeling help met die genesing van onder andere Veelvuldige Sklerose, Vigs, Hepatitis en Gangreen.

Merkwaardig.

Mpumalanga. Die slang olie is maar hier by ons ook.