The PHOTOGRAPHY thread

Focus!
http://i296.photobucket.com/albums/mm196/Tweefo/Sat3_zpsxszso7aj.jpg

Got it nailed dude! 8)

My scope se fokus werk hier as growwe fokus. Ek het fyn instelling nodig.

Behalwe fokus is die probleem om die voorwerp in beeld te hou. As ek deur die oogstuk kyk is die voorwep stil, maar hier kan gesien word dat die tracking nie 100% is nie.
http://i296.photobucket.com/albums/mm196/Tweefo/th_19_28_42_zps6qu28pan.mp4

Presiese tracking en 'n equatorial mount (of 'n vurk mount met 'n wedge) is net belangrik vir laaaang individuele exposures. Jou webcam lees 'n stroom van kort frames en stoor dit as 'n fliek. Registax sal dan kompenseer vir drift wat van frame tot frame plaasvind. Genugtig, ek moes maar in ingels geskryf het.

Die probleem is om alles gelyk te doen. Fokus, voorwerp in beeld probeer hou en Start Capture te klik op rekenaar. (wtf!!)

Die volgende vraag is hoe verander ek die vergroting? Hier word nie oog stukke gebruik nie.

Jou maksimum vergroting het te doen met die grootte van jou spieel. Werk op ongeveer is 2x per mm deursnee. So as jou spieel 200mm is, is jou maksimum werkbare vergroting 400x. Mead LX200 8" het 'n fokuslengte van 2,000mm. Koppel dit met jou webcam chip van ongeveer 4mm, en jou vergroting is reeds 2,000/4 = 500 met juo huidige set-up. Ek sou nie verder met die die vergroting sukkel nie - dit gaan net lei tot “sagte” prentjies met min resolusie. :confused:

Juis, ek wil nie vergroot nie, maar kleiner maak. Die fokus storie sal dan ook makliker wees.

Dan gaan jy of 'n groter sensor nodig he, of 'n teleskoop met 'n korter fokuslengte of 'n focal reducer. Ek weet nie of daar nog opsies is nie.

Maar kyk na die prys (wtf!!) Vertel meer van die groter sensor asb?
http://i296.photobucket.com/albums/mm196/Tweefo/Reduce_zpswf9egnqm.jpg

Gaan dit help om die sensor uit die webcam housing te haal en dit dan op 'n manier in die ou oogstuk sleeve te monteer? Dit gaan 'n cm of so spaar.

Nee, dan gaan dit uit fokus uit wees. Onthou, om die posisie van die sensor relatief tot die objective te verander, is presies dieselfde as om maar net die fokus-knop te draai.

Lyk my die Canon 450 D is nie meer beskikbaar nie. Sal hierdie een die job kan doen? My budget (Mev. Tweefo) gaan nie veel meer toelaat nie.
http://i296.photobucket.com/albums/mm196/Tweefo/Canon_zpse0kjx1td.jpg

Die rooi reghoek behoort 'n idee te gee van webcam vs EOS velde op twee verskillende teleskope. (Stellarium simulasie). Onthou dat die maan self maar net 'n halwe graad wyd is … baie DSO’s is mos maar veel groter.

1. Webcam en compact refractor (F=500mm)


http://i1068.photobucket.com/albums/u446/Littledogstar/stellarium-002_zpss7m5vmvk.png

2. Webcam en SCT (F=2000)


http://i1068.photobucket.com/albums/u446/Littledogstar/stellarium-000_zpsdkmtttsn.png

3. EOS en compact refractor


http://i1068.photobucket.com/albums/u446/Littledogstar/stellarium-004_zpszmppyjbp.png

4. EOS en SCT


http://i1068.photobucket.com/albums/u446/Littledogstar/stellarium-001_zps4udujw55.png

Some more ninety-rand-webcam astrophotography. This composite image was made by de-focusing on a star and stacking about 200 *.avi frames. I think it nicely teases out the colour of the stars. Except for cropping and pasting the three stars together in one image, no further fiddling was done.


http://i1068.photobucket.com/albums/u446/Littledogstar/alphaCen%20betaCen%20alphaSco_zpstx8xqbk1.jpg

From left to right: Alpha Centauri, having a colour similar to the sun. Beta Centauri, distincly more blue, and finally the red supergiant Antares.

If it goes on like this, next thing we’ll see little furry creatures from Alpha Centauri… :slight_smile:

Very nice work!

Thanks Brian :smiley:

All lies, the earth is flat, you are an illuminati agent! Admit it! Those don’t even look like stars!

(But seriously cool I’m all jealous)

Cheers. :slight_smile: When the star is in focus it’s too tiny and glary to yield much colour. Defocussing a bit gives rise to this coloured diffraction disc which, while not looking very star like, gives a bigger, softer surface which is presumably easier for the webcam to extract colour from.