VAKTAP Website

Ek moet erken, hierdie ou se humorsin is baie subtiel en donners skerp. Hy het my gevang…

Ek dink ons Skeptics moet aan hom 'n erepenning of 'n kransie oorhandig vir sy harde werk… :wink:

heheh…hy sal 'n hele paar manne vang.

Brilliant. And courageous. Like.

:smiley:

Me Christus… ek sou nou gesmaak het om aansoek te doen!

Uitstekend!!! ;D ;D

;D