Vir wie die klok lui

Hulle sê 'n mens merk eers die verbasende groot hoeveelheid motors van 'n gegewe model op wanneer jy 'n belang daarby het: miskien oorweeg jy om self een aan te skaf, of ry self een, of jy het jou tannie s’n geleen op 'n kol om 'n meisie uit te neem Wimpy toe. Land Rover en Fiat bestuurders is blykbaar lief daarvoor om vir mekaar te waai as hulle mekaar op die pad teekom.

Ons woon al tien jaar in dieselfde huis, en toe ek vanoggend die kerkklokke hoor, was ek verbaas dat ek hulle so min hoor deesdae. Soos met die karre, vermoed ek dat ek hulle oor die algemeen nie hoor nie omdat ek nie eintlik belang het met kerksake nie. Maar as ek reg onthou behoort hulle nogal baie te lui:

  1. Begrafnisse.
  2. Troues.
  3. Roetine bidure.
  4. Spesiale bidure.
  5. Nood bidure.
  6. Eredienste.
  7. Nagmaal.
  8. Nademaal.
  9. Sewe maal sewe maal.

Woon julle naby aan kerkklokke? Pla dit julle, of smelt hulle ook maar min of meer saam met die agtergrondgedruis?

Rigil

Het in jare nie kerkklokke gehoor nie. Hier is baie kerke, maar skynbaar sonder 'n tradisie van klokke. Jare gelede het ek in Sunnyside naby 'n kerk gewoon en is soms Sondagoggende wakker gelui. Soms tot my groot irritasie, maar deesdae hou ek eintlik van die klank van gelowiges se musikale rituele, of dit nou 'n Christelike kerk se klokke is, of 'n imam wat op 'n toring staan en Allah prys.

Wat karre betref, ek kan nie een bekostig nie en merk hulle glad nie op nie, behalwe as dodelik gevaarlike missiele wat my motorfietsryery selfs nog gevaarliker maak as wat dit reeds is.

Somtyds gaan hulle 'n goeie 2 ure voor my wekker af. :o|-O

Rigil

When I was in England one of my stays was close to and old churches that had the best sound bells, It really felt like an event when the went off.

Must say the new churches don’t do that anymore think the tradition is going away. There is very few things in life that can get me annoyed,
church bells certainly will never bother me.

I’m usually asleep on sunday morning and none are close enough to wake me. You do hear them sometimes, but it’s background noise, barely registers on the 'ol noggin.

A few years ago there was a guy who took the local church (NG Kerk nogal) to court about the bells disturbing his sleep. He claimed to be a shift worker and he won the case.

I lived in Dar es Salaam for a year: 3 am the first fucking Imam started only outside my window; then as he stopped one a bit further away about 500m; then another 2 got going…i swore I would blow them up one by one…pollution of the worst kind…are all Muslims deaf or what?

No, Allah and Mohammed are the deaf ones so their praises must be shouted… ::slight_smile:

'Luthon64

Were they sporting the small battery of different sounding bells? Those chimes are cool, and compared to the usual monotonous dong-dong-dong, they are very a-pealin’.

Rigil

I thought blowing things up is THEIR job… >:D