Waar kinders met dood leef

Normaalweg respekteer ek Jonathan Jansen se opinie nogal. Maar kyk nou net: hy wil 'n oorlog teen dwelms hê. Leer ons daan nooit? Dit is die oorlog teen dwelms wat in die eerste plek die hele probleem veroorsaak:

http://www.beeld.com/Rubrieke/JonathanJansen/Waar-kinders-met-dood-leef-20120724