Waarskuwing: Virus op Huisgenoot se CD

Vandeesweek se Huisgenoot (27 November 2008) kom met 'n gratis CD, "Somer Treffers". Die CD word versprei in vennootskap met Vodacom en Select Musiek, en sluit 7 bonusvideo’s in.

Die CD se “autoplay” funksie kom ook met 'n gratis Trojaanse Virus!

Baie swak van die bogenoemde organiesasies… :-[

Weet jy dalk watse trojan dit is en wat hy doen?

Nee, ongelukkig nie, maar ek wil nie graag uitvind nie! :slight_smile:

Daar is dalk 'n paar viruse tussen die bladsye ook? :wink:

James

Baie skerp, James! Richard Dawkins sal baie trots wees. ;D