Juig! seksie [split]

iets se vir my jy is 'n fokop in jou huis en dat jou ouma jou uit die garage uitgeskop het omdat jy sit en stink en die mense wil nie meer kom kuier nie

As jy nie kan gesels nie, pleeg dan eerder selfmoord!

hoe fokken oud is jy dude? like, 12?
watse lame ass comments kom jy mee vorendag?

ou ouma jou uit die garage uitgeskop het omdat jy sit en stink
ek dink my kat het beter vocab skills. of praat jy van persoonlike experience? anders as jy, bly ek nie by my ouma nie.

joe, jy is darem maar slim. Toe ek so oud was soos jy was ek nie so slim nie

Middagsê PearlJam. Wat van 'n intro thread - dan kan ons dalk bietjie beter verstaan waar jy vandaan kom, in plaas daarvan om net in die middel in te moer sonder enige agtergrond. Om jou vraag aan te spreek: Die punt van geloof, volgens gelowiges, soos wat ek hulle boeke, uitsprake, en aksies interpreteer, is dat daar 'n magdom ‘heilige’ inligting is, wat enige opinie kan back, mits jy weet watter versie om wanneer aan te haal. Soms skreeu hulle ‘siel’ andre kere daai liggaam is die tempel van god, ding. Soms skreeu hulle vir openbare gebedsbewustheid, ander kere praat hulle bybel van gebed wat in jou agterkamer moet geskied. Jy kan enige bullshit justify met die bybel gewapen as jy wil, en dit is die rede hoekom die meerderheid mense hier, verkies om die bybel, en die 'want god sê so’s te vervang met wetenskaplike bewyse, toetsbare teorieë, logiese denke en elke nou en dan 'n grappie of iets. .

ek weet

Hy smaak is een van die onderdorpse afrikaners wat g’n maniere het nie…self die ouens in donker afrika introduce hulself eers, vertel ons wie en wat hulle is en wat hulle verwag op hierie forum…maar die ou is so arrogant hy val sommer in die rede en is seker maar soos hy grootgemaak is…shame!

dankie vir die verwelkoming lelane ek waardeer dit.

Wie is ek…ek is 34 getroud, 2 kinders en het vinnig uitgevind dat as mens nie deel van die click hier is nie dan is jou opinie fkl werd en is mens onwelkom. Ek is nie in die habit om myself voor te stel nie en is dit seker maar soos brian se my eie ongeskiktheid.

ek mind nie so erg die in die middel van die thread inmoer nie, maar lees ten minste net die fokken ding van die begin af, kry jou feite reg. en comment oor ander goed ook.
o wag, die ander goed is in ingils.
and i kan like saspekt dat he not so speak die taal so lekker.

Jy’s verkeerd en het heel verkeerd weggespring…kyk oppie Introductions en kyk wat se die mense …praat dan weer sonder veroordeling.

so ek moet oor begin…mmm hoe doen mens dit, delete alles dan stel ek myself mooi voor en comment dan op huidige posts

@ lilli, ek kry jou jammer dat jy die dude ken. kannie eers jou naam reg spel nie

ek dink jy het hom mis

'n nuwe begin met 'n nuwe naam

'skies man ek’t eintlik verwys na knoffeljam se posts…die thread het so vinnig lyf gekry dat my kop gedraai het :wink:

bluegray gaan die ding maar moet flamewars toe vat, die wiele het heeltemal afgemoer.

nee brian, ek het net my naam verander, nie jou fout nie

GCG - ek het geen idee wie hierdie persoon is nie. Maar as mens in ag neem watse tipe mense ek ken, dan klink hierie ou nie noodwendig so bad nie. Ek sal die dude 'n kans gee om sin te maak (ek’s skepties, natuurlik, maar dis maar soos dit is) :slight_smile:

Dude - is jy besig om te impliseer dat ek nie my eie fokken naam kan spel nie? My E-mail adres is nie weggesteek nie, seriously, my naam is oop vir almal om te sien, ek het niks om hier weg te steek nie. As jy verkies om my op my volle naam aan te spreek, sal ek verkies dat jy die moeite doen om die spelling te check. Dit kan nie so moeilik wees nie.

Does that say what I think it says? Who is this Kosie twit? Where did he appear from?

Yo! Kosie-die-dosie! Where did you go to school, and did they not teach you civility and manners there? Or is your dick just so small you have to get your penile enlargement by insulting the ladies on the forum?

< Apologies if I have misunderstood all this code >

ROFL, you are one of those self-righteous cunts that needs a little smack. I see this forum is quite racist. Just because I am coloured, all my posts get relegated to the flame wars section.

Nope, you have’nt misunderstood anything. He’s a twit. He’s also, by now, boring, amazing how fast amusement can evolve into boredom.