Juig! seksie [split]

Dankie Cy, ja so leer ek. Ek het ten minste nou uitgefigure hoe om die Quote ding te doen.

Dankie

kopkou is die korrekte Afrikaanse woord het ek onlangs uitgevind…

:smiley: Sincerest apologies, ek vergeet hoe beskrywend die taal kan wees - maar soos hades ook hier bo uitwys - ons leer elke dag iets nuut.

@ Hades

van die terapie nodig he, kan ek nie stry nie. die kak en drama waardeur ek al is, sal meeste mense redelik tot matig ongemaklik maak. en dis juis hoekom ek my fokken useless motherfucker van 'n ex nou probeer sue in die divorce-courts vir biekie geld dat ek biekie hulp kan kry.
ek weetie so lekker van die online ding nie, maar ek sal dit uitcheck.
maar ook gese van shrinks, die een waar ek was toe ek nog my huwelik probeer red het, het die hele fokken situasie net moeiliker gemaak. so ek traai maar als in file 13 druk. tot en met ek geld het om 'n unlicenced wapen te bekom, en hom in die knie-knoppe te kan skiet, sal ek maar traai voortmoer.
hoe seg die se-ding: kyk noord en fok voort.
gelukkig is my current sleepsel 'n baie rustige sarel. hy doen my 'n wereld se goed. sofar so good.
ek is oor die algemeen nie touchy nie, maar hierdie wetter kosie het nou maar wragtag my moer so gekoer… toe kak almal sommer so in 'n streep af.
maar ek is passionate oor my beliefs, en ek sal enigiemand aanvat. maar ek het ook die capacity om te leer. so ek kan buig wanneer die argument valid is.