Juig! seksie [split]

OK cool and seeing that our administrator has now duly shat on us let’s start again. Tell us about yourself as requested some posts ago in the Introduce yourself thingey :wink:

Hooo a family thing here!

jammer ou monstertjie, jy maak net die punt sterker dat hier 'n ons en jy mentaliteit is.

Nie my konsep nie, dit was joune. Onthou jy iets van “Julle moet shutup, hierdie forum toemaak, en van die internet af verdwyn”, jy’t dit gese, nie ek nie. Maar ek sal erken, ek’s nie groot op sensuur nie, jy kan se wat jy wil. MAAR moenie bitch dan enigiemand jou vorseer om hierna toe te kom en als te lees nie, en dan ONS wil sensuur nie.

Van die eerste post af het julle dit tentoongestel. Ek het probeer verstaan waaroor die misverstand gaan en dit like julle click mos nou nie. Wie dare om in te kom op ons partytjie en met ons te gesels

As jy van die eerste pos af willekeurig begin vloek op almal land en sand, ja, dis die soort reaksie wat jy gaan kry. Ek sal nooit myself verbeel dat ek by 'n party kan inloop en almal tune “FOK JULLE ALMAL IS POESE!”, en dan verwag mense gaan my soos royalty behandel nie.

Ek het vroër vanmiddag lekker gegrinnik vir BluEGrAY se witty comeback maar nou hardop gelag vir die monster.

Uitstekend!

Wel, hierdie is Wors se eerste verkeerde aanname. Daar is geen rede om ateiste “hoog te ag nie”. Ateiste is allermins 'n homogene groep, en hul gebrek aan geloof se beslis niks oor individuele karakters nie. Mense wat hul geloof verloor, verloor dit ook nie om dieselfde redes nie. Sommige verwerp die idee van god op grond van logika, ander weens emosie, andere weer omdat hulle 'n kompeterende bron van woo-woo begin aanhang. So asseblief, wat op aarde sou vir Wors laat dink het dat ateiste - selfs net in die algemeen - meer feitlik is as enige ander? Twak, ateiste kom in alle geure.

Miskien is hy 'n bietjie verward tussen ateiste en skeptici?

Mintaka

Monster, ek het nie so met die intrapslag begin nie. Ek het ordentlik begin en toe haak julle koppe uit toe raak ek ook mislik omdat ek julle nie kry om te verstaan nie en daarom het ek die stelling gemaak dat dit eerder op skype moet plaasvind as julle nie enigiemand anders se opinies kan vat sonder om so te reageer nie.

“oor die algemeen” was my opsomming, ek sal seker nie weet wat die bedoeling was nie, maar dit is hoe ek dit gelees het

Nee, Kosie - jou eerste reaksie op hierdie thread was

Is die punt van geloof nie dat dit oor jou siel gaan en nie jou liggaam nie of het ek dit verkeerd
GCG het jou eerste geantwoord, op haar unieke manier (sy het eintlik maar net gevra wat jou geloofsoortuiging is, en uitgewys dat jou kommentaar oor ‘siel’ effens dubbelsinnig geinterpreteer kan word) Faerie het jou legitimately geantwoord. Sy mag nou wel nie met jou saamgestem het nie, maar jou volgende post is die een wat die thread flame wars toe geskuif het. Lyk vir my jy is regtig nie so goed met die lees-ding nie? Shame.

dankie dat jy ten minste meegevoel het vir ons minder bevoorregte mense.

Ek het self gou emosioneel gereageer, en probeer nie vir een oomblik maak of ek nie deel het van die spul stront nie

oh wow. ek dink ek sopas myself biekie natgemaak. nie van vrees nie, mind you, van myself fokken sif lag. sien, pearljam, mense soos jy word 'n draadsitter genoem. jy is 'n fokken spineless om op te staan vir waarin jy glo, so jy kruip agter jou ma se bloomers weg. en jy is een van daai wat jou ogies toemaak by die krismis tafel, al dink jy dis 'n bol kak. en as ek enigins gewonder het of jy die idee van atheism verstaan, het jy dit heeltemal opgevok met jou 'geloof' ding. slaap jy met jou kop in koei kak? atheist is nie 'n geloof nie jou mak hoender. as atheist 'n geloof is, dan is nie stamps collect nie, 'n hobby. pik by. as jy nie wil saampraat hier nie, raak dan verlore. jy is obviously 'n maaikie van worsknorsdasbeursie-wie-de-fok-ookal, en wil sy honour defend. shame dude. weet hy jy like hom so? as jy nie agtergekom het nie, die worsknors misbaksel, het by bek gerek, op die internet, waar elke poepol met 'n modem dit kan lees, so as hy nie wil he mense met daaroor kommentaar lewer nie, dan moes hy dit in sy bar in pretoria wes gelos het. geloof is nie persoonlik nie, en elke donner met 'n bybel (of quran) maak fokken seker dit word in almal se kele afgedruk. as jy regtig jou vinger uit jou gat vir lankgenoeg trek, dan sal jy sien hoeveel evil religion in die wereld inbring. en as jy enigsins van die oortuiging is dat daar geen god is nie, dan sal jy ook mak wetters soos worsdrol aanvat. wat my laat dink, jy is een die ouens wat te kak lui is om kerk toe te gaan, en 'n behoorlike christen te wees, want jy naai en suip te lekker, so dit makliker om net te se jy's ongelowig. daar is militant atheism wat ek ook nou nie 'n moerse lief in gevind het nie, maar op hierdie forum, vat ons fokkers aan. veral fokkers wat so hypocrytical is. worspiel wil vloek, naai, suip, maar raak sensitive as mens sy geloofie aanvat. assefokkenblief. en my laaitie. ek fokken double dare jou om my moer, want ek soek lankal 'n verskoning om 'n selfrighteous klein kak soos jou aan te vat.

Hierdie is mos genoeg om enigiemand die moer in te maak nadat jy 'n ordentlike opinie gelewer het?

nou, laat ek nou myself reg kry hierso.
my reaksie, was mild, op 'n uitkak skaal van so 5 uit tien. en heel fokken tog in die kies mind you.
en kom ons kyk nou jou reaksie
 in plaas van jou punt stel, raak jy sommer heel persoonlik, en gaan aan soos 'n ding op tik.
nou, ek gaan tipies nie op sy gat sit en dat sy soos 'n mal fokken vlakhaas aangaan nie.
so as jy gaan kaksoek, gaan jy dit kry. en die lekker quote wat jy hier aanhaal, is nadat jy my gevra het om selfmoord te pleeg.
nou vir iemand wat haar pel uit 'n garage moes gaan haal terwyl hy besig was om homself te vergas, 'n venster met my kaal vuis moes uitslaan, deur die venster kruip, die kar by garage uitkry, en agterkom dat ek te laat was om hom te help. en nogsteeds tergeefs probeer cpr toedien, en hulpeloos die cops en ambulanse probeer bel om te help.
kom ek vertel jou reguit. jy is 'n poes. en jy het jou eie kak hier gemaak.
vir enigiemand wat al ooit in 'n situasie was waar jy gevoel het jy wil selfmoord pleeg, of die hulpeloosheid gehad het van iemand wat dit gedoen het, is jy die fokken epitomy van deur die kak-geid.
my ex het, nadat hy my gemoer het, vir my gese ek moet maar liewer selfmoord pleeg. dieselfde ex het 'n kitten teen 'n muur probeer doodgooi. dieselfde ex het sy ex geskop terwyl sy op die grond gele het.
so in my opinie, is jy fokken doos, en dis mense soos jy, wat geen fokken intellek het nie, wat my in die tronk sal laat opeindig, want ek sal my fokken hande op jou keel sit, en druk tot jy ophou skop.
jy is 'n laepunt in human evolution, en nou wil jy maak asof ek jou uitgebuit het.
word fokken groot.
jy het hier gekom om kak te soek, om jou tjommies te defend. jy het sover net mooi fokkol konstruktiefs tot hierdie forum gelewer nie. jy is so fokken vacant en devoid of sense soos jou imagineless insults.
fokkers soos jy maak my fokken skaam om wit en afrikaans te wees.

rofl gcg, jy is moerse uniek.

Dink jy vir een oomblik ek gaan jou jammer kry omdat jy met mense meng wat selfmoord wil pleeg? Hoekom stop mens so persoon, dit is immers wat hy wil doen. You make your bed.

As jy 'n ex het wat katte doodmaak moet jy jouself die vraag afvra, hoe het jy hom gekies in die eerste plek.

Jy kom voor soos die tipe wat in roadrage betrokke sal raak en as iemand jou hospitaal toe stuur dan is dit die ander ou se skuld. Jy het heeltemal te veel testosteroon.

Maar dit is reg so, ek sal dan eerder doen wat julle in elkgeval wil he en dit is om op te hou probeer en julle in rus en vrede laat om aan te gaan met wat dit is wat julle wil doen sonder die inmenging van buitemense.

Sterkte

dankie fokken tog.

Ag fokkit Kosie, sou dit so moeilik gewees het om net eenvoudig op te hou by: “sorry, my bad, misverstand, backtrack, asb GCG moenie selfmoord pleeg nie want jy is 'n aanwins vir die wĂȘreld (definitief in entertainment value) en kom ons begin oor - wat sĂȘ julle van daai situasie in die congo?”

net 'n laaste ding
 dit is weereens die ons en jy mentaliteit. Almal moet julle omverskoning vra ongeag wat julle doen.

Lilli, jy is ten minste redelik en ek vra jou persoonlik omverskoning as ek jou enigsins te na gekom het.

Ek stel voor jy lees weer jou heel eerste boodskap hier by ons. Vir al die dreigement van geweld is terselfdertyd amussant en afstootelik. As dit jou idee van ordentelik is, piekfyn, ek is net nie regtig verbaas oor wat jy sovĂȘr gekry het nie.

@ GCG

nou, laat ek nou myself reg kry hierso. my reaksie, was mild, op 'n uitkak skaal van so 5 uit tien. en heel fokken tog in die kies mind you. en kom ons kyk nou jou reaksie.... in plaas van jou punt stel, raak jy sommer heel persoonlik, en gaan aan soos 'n ding op tik. nou, ek gaan tipies nie op sy gat sit en dat sy soos 'n mal fokken vlakhaas aangaan nie. so as jy gaan kaksoek, gaan jy dit kry. en die lekker quote wat jy hier aanhaal, is nadat jy my gevra het om selfmoord te pleeg. nou vir iemand wat haar pel uit 'n garage moes gaan haal terwyl hy besig was om homself te vergas, 'n venster met my kaal vuis moes uitslaan, deur die venster kruip, die kar by garage uitkry, en agterkom dat ek te laat was om hom te help. en nogsteeds tergeefs probeer cpr toedien, en hulpeloos die cops en ambulanse probeer bel om te help. kom ek vertel jou reguit. jy is 'n poes. en jy het jou eie kak hier gemaak. vir enigiemand wat al ooit in 'n situasie was waar jy gevoel het jy wil selfmoord pleeg, of die hulpeloosheid gehad het van iemand wat dit gedoen het, is jy die fokken epitomy van deur die kak-geid. my ex het, nadat hy my gemoer het, vir my gese ek moet maar liewer selfmoord pleeg. dieselfde ex het 'n kitten teen 'n muur probeer doodgooi. dieselfde ex het sy ex geskop terwyl sy op die grond gele het. so in my opinie, is jy fokken doos, en dis mense soos jy, wat geen fokken intellek het nie, wat my in die tronk sal laat opeindig, want ek sal my fokken hande op jou keel sit, en druk tot jy ophou skop. jy is 'n laepunt in human evolution, en nou wil jy maak asof ek jou uitgebuit het. word fokken groot. jy het hier gekom om kak te soek, om jou tjommies te defend. jy het sover net mooi fokkol konstruktiefs tot hierdie forum gelewer nie. jy is so fokken vacant en devoid of sense soos jou imagineless insults. fokkers soos jy maak my fokken skaam om wit en afrikaans te wees.

Ek moet nou ligloop: GCG, voor dat jy nou onmiddelik my kop wil afbyt, ek probeer nie jou in die gesig vat nie. Dit is net vir my tragies om te sien dat iemand soveel deur is in die lewe en dat jy al so kak behandel is deur mense. Die ex waarvan jy praat klink soos n horribale mens en ek hoop die wiel het al vir hom gedraai in die lewe.

Dit gese, dit is baie belangrik om aan te beweg en ek wil met alle ootmoedigheid die volgende link aanbeveel: Redirect Notice

Ek hoop dit help n bietjie.

Ag my jirrietjie fok ou, go get a life. My moer word nie gou gekoer nie, maar fokkof nou. Jy is clueless oor die dynamics hier, jy’s ook clueless oor wat ordentlik is en wat nie. Mens bliksem nie in iemand se huis in en vat oor nie, dieselfde op 'n forum, maar jy is nie 'n tipe mens wat raad aanvaar nie, so get lost.

Daar is 'n paar regulars hier, soos seker maar op enige forum. Die mense wat gereeld hier lees en post is al gewoond as GCG op 'n ICANHAZCHEEZEBURGER manier iemand uitkak omdat hulle iets simpel gesĂȘ het, of omdat sy net biejie wil stoom afblaas of as Cyghost uitnodigings begin uitreik aan sekere ander lede om hom 'n blowjob te gee. Faerie, aan die ander kant is nie gewoonlik uitkakerig nie, maar sy is 100% reg - die dinamiek hier is establish. Daar is 'n ‘ons en jy mentaliteit’ want ons ken mekaar al redelik, weet hoe wie dink oor sekere goed, is bewus van verkillende contributors se areas of expertise. Ons ken jou nie. Hierdie is soos 'n vriendekring, of 'n familie of iets, en as jy wil hĂȘ ons moet jou die time of day gee, dan beter jy baie fokken vinnig ophou om te bettie bitterpis oordat jy hier beledig is na die goed wat jy kwytgeraak het. Kom oor dit, of volg Faerie se advies.
PS, ek dink steeds regtig jy is aan GCG 'n verskoning verskuldig - mens sĂȘ nie sulke goed soos wat jy vir haar gesĂȘ het nie, dis net af.

@ hades ;D

Dit help gewoonlik as jy jou link so sit

terapie

wat so gedoen word (url=jou link)terapie(/url)

die ( word met [ vervang en ) met ] en dan jou link is die direkte url met jou eie bewoording vir die naam van jou link.

Hoop dit maak sin.