The joy of Facebook


http://i296.photobucket.com/albums/mm196/Tweefo/Capture%2033_zpspvl0q2fz.jpg

Tweefo jy kan net nie sien hoe i wonderwerk hierdie is nie man.

Weet ek is nie die skerpste mes in die laai nie maar. |-O

Wonder hoe die skenker wat op die pad van doe ontvanger gestuur is oor die hele ding voel… :slight_smile:

“Maar… maar… ek fokken GEBRUIK nog my lewer!..”

Dit klink vir my of die skrywer se idee van wat 'n wonderwerk is nie heeltemal dieselfde is as Tweefo s’n nie. Die skrywer sien 'n wonderwerk blykbaar as enige gunstige toevalligheid wat ooreemstem met hoop wat in gebed vervat is, of so 'n uitkoms nou 'n natuurlike verklaring het al dan nie. So 'n siening maak egter die hele konsep van 'n wonderwerk afgewater, want duidelik word geen goddelike ingryping noodwendig daarvoor benodig nie.

Sal nie verbaas wees as die skenker dood is in 'n ongeluk nie. So as hy kon, sou hy waarskynlik nie die skrywer se entosiasme deel vir die gewaande wonderwerk nie.

Rigil

Wel, as jy facebook glo is god baie besig om plaas vir plaas die mense se ongeplante plantasies te gaan water gee nou dat dit hopeloos te laat is en ons voedsel tekorte in die gesig staar. Dis ook 'n wonderwerk! Maw. Die drempel vir wonderwerk is moer laag deesdae.

Dit is een van die probleme met die konsep van 'n wonderwerk - net die meer gunstige onwaarskynlike toevallighede word as sulks beskou. As ouma per toeval in die pad van 'n vallende meteoriet beland, dink niemand dit is a wonderwerk nie, hoe onwaarskynlik ook al. (Behalwe dalk haar erfgename?)

Die ander probleem is natuurlik dat ons geen duidelike manier het om 'n wonderwerk te onderskei van 'n natuurlike fenomeen wat ons nog nie verstaan nie.

Maar ek preek natuurlik hier vir die verkeerde gehoor. :slight_smile:

You guys are reminding me of this guy. “Many miracles but I can’t remember them…”

Is ek onredelik?
http://i296.photobucket.com/albums/mm196/Tweefo/Capture%2035_zpsucajvxtp.jpg

Jy is heeltemal redelik, maar soos ons wel weet, word redelikheid nie geredelik waardeer nie. :’(

This is why I dont have a facebook profile and refuse to load whatsapp. I would have to find a convenient window to sling myself out of…

Ah but some of the true joys are seeing ministers debunk evolution-deniers, or seeing long-lost acquaintances apply skepticism even if you never expected it from them.

I guess for there to be balance to the force your family must also peddle miracle-cures at you.

I find Facebook very useful for keeping in touch with friends. The trick is to only friend people on FB who are actually your friends. I have a long list of friend requests that I just ignored, from people I don’t know, or that I used to know but hope never to have to deal with again.

This kind of numbnuts BS actually makes me irrationally angry:

This is from a real person I have to hang out with. Cries

At least your YOB is listed! >:(

Too young? :smiley:

Ek hou veral van die pastoor se aanbod… :slight_smile:

Genugtig, hoe salf 'n mens 'n huis!? En meer belangrik: sal dit die 7-jaar waarborg op jou verfwerk ongedaan maak?

Rigil