The PHOTOGRAPHY thread

Het nou 'n “Eyepiece Adaptor” gekry waarmee ek die kamera aan die scope kan koppel, dankie Rigil vir die raad. Nou het ek net skoon lug nodig, maar die hoeveld in die somer? Elke aand bewolk. Dit gee my tyd om Ernst se Kleinhuisie Observatory te bou en julle dan met 'n oorvloed van fotos te verveel.

Na die droogte wat ons hier beleef het is ek Jesus elke dag dankbaar vir die bewolkte weer. Nou kort ons nog net reën - Jesus is 'n regte terggees.

Miskien nou dat die NG kerk hulle besluit oor gays gekanselleer het sal dit weer reën.

70 - 300mm zoom lens op kamera. Vanaf my huis in M/burg. Die son was besig om te sak aan die teenoorgestelde kant, vandaar die mooi kleur van die wolk.
http://i296.photobucket.com/albums/mm196/Tweefo/IMG_0315_zps8xsmn5jb.jpg

http://i296.photobucket.com/albums/mm196/Tweefo/IMG_0323_zpsuxuhzn5j.jpg

http://i296.photobucket.com/albums/mm196/Tweefo/IMG_0337_zps4kbdwlrs.jpg

Asemrowend! Het gisteraand die supermaan sonder die wolke gesien. Ek het eintlik half gehoop ek sien hom nie omdat hy uitgereën het, maar ons het darem goeie reën gekry so paar dae gelede…

Wow … very good! Do the clouds up country usually have such well defined and snappy looking edges? It looks as if the cloud is trying to suck itself in, not allowing any of its stray bits to wander off. Clouds, at least down here, are usually far more sprawling and spread out, so that you can seldom say with certainty where the thing ends or starts.

Depends on the conditions. We sometimes have very strong convection here, and it is then when you see these sharply defined edges to the clouds as they billow up. It can be quite amazing to watch; looks like cauliflower growing in time lapse. :slight_smile:

Finally, a clear evening last night! Only for me to discover that I should rather start with something big and bright like the Moon than something small and faint like M31. (M31 is small and very faint as seen from the light polluted eastern Highveld) The Moon will start showing in a few days time, but then, like Zuma, the clouds would be back. Even Venus came out as a small squiggly blob. I am waiting for a remote camera trigger delivery. That at least should help in keeping the setup still.

#@$& a clear night AND the moon was nice and a small phase. Ideal! I set up, only to find a fault with my power supply to the scope. So now the scope could not track the moon and therefore I could not take pics with it. Took a few with the zoom lens but not nice. Tried to fix the power cable in the dark with my super eyesight but think it is now really stuffed. Will see in daylight just how much. :’(

Sounds like it might be best to do it the way they did it in the old days: use your eyes to look, and record observations by drawing them. You don’t need a power supply for that. :slight_smile:

You need a lot of imagination to make out even something as simple as a stickman drawn by me, so no, not going to work.

A rather curious “double” rainbow I photographed some days ago in Centurion:

Unfortunately the effect did not show up nearly as clearly on the photo as it did in life, but if you use your imagination you can see it: just below the violet/purple of the upper rainbow, the red band of a new one starts, and with the human eye, the rest of the colours were more clearly visible too.

Rigil, wat doen ek verkeerd? Van lings na regs. T ring, oog stuk en eyepiese adaptor.

http://i296.photobucket.com/albums/mm196/Tweefo/IMG_0526_zpsadbnll3m.jpg

Ek sit die oogstuk in die adaptor

http://i296.photobucket.com/albums/mm196/Tweefo/2016-12-06%2020.42.35_zps43saldpu.jpg

Ek skroef T ring aan

http://i296.photobucket.com/albums/mm196/Tweefo/2016-12-06%2020.43.08_zpsdvlggqmx.jpg

en koppel aan kamera en teleskoop. Ek sit kamera op “Live view” maar kan niks sien nie. Ek draai die fokus knop al die kante toe maar niks. Sonder die oog stuk kry ek wel 'n beeld, dof, (die foto kom helder uit) maar ek kan fokus en dan kan ek met digtal zoom mooi fokus. Hoekom kry ek nie 'n beeld met die oogstuk in plek nie?

Foto sonder oogstuk in eyepiece adaptor. Daar was dun wolke voor die maan, dis hoekom nie so goed nie.

http://i296.photobucket.com/albums/mm196/Tweefo/IMG_0521_zpsrxytr7kj.jpg

Gebruik jy 'n diagonal?

Ek dink die beste is om in die dag te eksperimeteer op 'n veraf gelee teiken. Probeer met en sonder 'n diagonal, en varieer die afstand tussen die oogstuk en die kamera deur die oogstuk se “barrel” af te skroef en dieper in die adapter te plaas.

Rigil

Maak nie saak of ek die diagonal aansit of nie, kry dieselfde resultaat, maar sonder een behoort dit beter te wees. Een minder weerkaartsing. In die dag het ek geen probleem nie. Die beeld in live view lyk net so helder as die foto. Moet ek nie die digital zoom vergroot voor ek probeer zoom nie? Met die maan kan dit werk maar Pluto? :wink: Dalk as ek die shutter speed verander terwyl ek probeer fokus, na totaal over expose? Die voorwerp in beeld kry, daarop fokus en dan terug stel om foto te neem. Dalk my white balance setting? Ek dink hierdie is dieselfde probleem hoekom ek nie 'n beeld met die webcam kry nie.

Ok, so die probleem is nie fokus nie. As jou optiese pad lank genoeg is om fokus te bereik sonder die diagonal, stem ek saam, los dit. Jy kry in die dag 'n live view beeld op 'n voorwerp by infinity, maar nie in die nag nie. Dit klnk soos exposure. Terwyl jy nou in live view is, en met die fokus wat jy in die dag vasgestel het, vermeerder dit met so 'n sekonde of tien ek kyk of jy nie dan 'n prentjie kry nie. Die maan is so lig dat jou monitor ten minste behoort te verhelder al is dit nie in fokus nie. So nie is daar iets anders fout.

Ok, ek moet die ISO op 1600 stel en met die shutter speed button speel, totdat ek die voorwerp in beeld kry. Dan kan ek fokus, ek gebruik ook digital zoom (10X) om mooi te fokus. Kom dan af met ISO en shutter speed. Op hierdie staduim kan mens niks meer op die monitor sien nie, maar foto kom nie te sleg uit nie. Hierde een is ISO 400 en spoed 1/6. Gebruik die scope as lens, so kan nie die F stop stel nie. Hierdie was met ‘n 16mm oogstuk, my 28mm pas nie in die adaptor nie. Maar hoekom is lings onder fuzzy maar middel bo skerper? Ek het 50 fotos geneem en hulle is almal so. Die wolke het my nie ‘n groot kans gegee nie, so ek moes die scope opstel toe dit nog lig was. Ek het twee sterre nodig om op te stel maar hulle was nog nie uit nie. Ek het maar net enter gedruk na waar die scope gewys het, en daarom was die tracking nie 100% nie. Kon dit ‘n invloed op die foto hê?
http://i296.photobucket.com/albums/mm196/Tweefo/IMG_0626_zpsshvfnmbh.jpg

Rigil, ek probeer die kraters id op my vorige post se foto met Moon Atlas. Hoe verander mens die tyd? Dan kan ek mos net op die terminator soek vir iets wat bekend lyk.